Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alikreukel Hartenbos B22

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 23 resensies vir Alikreukel Hartenbos B22
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jacqueline J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline J

Uitstekend!

Baie lekker gebly. Die eienaars was gereeld in kontak met my.

Riana K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana K

Lekker sentraal met baie behulpsame vriendelike eienaars.

Ons het heerlik gebly. Die plek was skoon en naby winkels en die strand. Dankie Lindie en Kobus.

Nabeela A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nabeela A

Absolutely amazing.

Absolutely amazing host and her parents are just adorable and super helpful. The apartment definitely exceeded all my expectations, especially with the added upgrades that are not displayed in the pictures. The location is perfect, close to all the hotspots in Hartenbos. We absolutely enjoyed our stay. Will definitely be returning.

Lea V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea V

Heerlike kuiertjie in netjiese ruim woonstel! Goeie vriendelike diens.

Dit is regtig 'n heerlike, netjiese ruim woonstel. Basies alles wat jy nodig het en binne loopafstand van see en strandfront winkels. Ook baie veilig met omheining en toegangshek.

Adeline E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adeline E

Ons het lekker gekuier. Kobus was baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het lekker gebly. Ons sou handdoeke waardeer het.

Marthie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V

Lekker stap afstand van Hartenbos seefront. Jy kan parkeer en stap waar jy wil wees.

Eenheid is goed toegerus.

Yolande B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B

Naby alles, baie lekker gebly.

Baie tevrede, goeie kommunikasie van eienaar. Baie vriendelik. Sal aanbeveel.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Johan B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Veilig en naby alles.

Lekker woonstel en loopafstand van winkels en strand. Het baie lekker gebly.

Alikreukel Hartenbos B22 se terugvoer

Baie dankie!

Alikreukel Hartenbos B22
Adele B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Ons kuier was regtig baie lekker, sou net 'n beter stoof waardeer het om kos te maak.

Sien sterre.

Alikreukel Hartenbos B22 se terugvoer

Gas stoof is intussen ingesit - dankie vir die voorstel.

Alikreukel Hartenbos B22
Judy C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy C

We had an awesome stay and the service was excellent.

It's close to the beach, pool ,restaurant and shops all in walking distance. Clean and value for money.

Johann V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Baie goeie ligging en sekuriteit.

Baie aangename verhuurder en haar pa was baie behulpsaam. Geen probleme en presies wat op die foto's is.

Johan K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Lekker.

Dit was aangenaam. Die eienaar kan egter belê in 'n nuwe stoof/oond.

Nelia W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia W

Absoluut die moeite werd!

Ons was aangenaam verras met hierdie plekkie, want die foto's kan net nie alles vertel nie! Perfek geleë om sommer oral heen te stap en stapafstad vanaf die hoofstrand. Die agent het uit haar pad gegaan om alles vir ons so aangenaam as moontlik te maak en het gereeld gekontak om te hoor of ons tevrede en alles in plek is. Ons reeds navraag gedoen vir ons volgende besoek. Sal dit 100% aanbeveel!

Alikreukel Hartenbos B22 se terugvoer

Baie baie dankie, waardeer. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Alikreukel Hartenbos B22
Jolene N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene N

Baie lekker plek.

Ons as gesin het baie lekker vakansie gehou.

Alikreukel Hartenbos B22 se terugvoer

Baie dankie.

Alikreukel Hartenbos B22
Maryna U - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna U

Baie lekker, sal beslis teruggaan.

Baie skoon en netjies.

Alikreukel Hartenbos B22 se terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien jul gou weer!

Alikreukel Hartenbos B22
Danie M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M

Heerlik, rustig en waarde vir geld, asook 'n vriendelike ontvangs.

Sal beslis weer gebruik maak van hierdie verblyf aangesien dit binne stapafstand van verskeie winkels en eetplekke is.

Brandon R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon R

Baie lekker.

Baie lekker gekuier. Sal beslis weer, baie dankie.

Alikreukel Hartenbos B22 se terugvoer

Baie dankie.

Alikreukel Hartenbos B22
Elsie Z - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie Z

Veilig sentraal en rustig.

Baie netjies en goed toegerus met baie hartlike ontvangs. Sal definitief aanbeveel.

Alikreukel Hartenbos B22 se terugvoer

Baie dankie!

Alikreukel Hartenbos B22
Antoinette R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R

Sal definitief aanbeveel.

Gerieflik, stapafstand van als.

Alikreukel Hartenbos B22 se terugvoer

Baie dankie!

Alikreukel Hartenbos B22
Annalise E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise E

Heerlik gekuier! Alles wat 'n mens nodig het. Dankie Lindi en Marlene vir julle vriendelikheid en die toegewing wat julle gemaak het om vroeër in te boek.

Nie nodig vir nog terugvoer.

Alikreukel Hartenbos B22 se terugvoer

Baie, baie dankie vir resensie. Bly julle geniet en hoop ons sien julle gou weer.

Alikreukel Hartenbos B22
Keenan S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keenan S

Ons kuier by Alikreukel Hartenbos B22 was absoluut wonderlik.

Die ontvangs was puik, die plekkie is netjies en gemaklik ingerig, sal definitief weer gebruik maak van hierdie verblyf in die toekoms.

Glemaureen Booysen B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glemaureen Booysen B

Die kuier was fantasties. Kon nie vir beter gegaan het nie.

Die omgewing is pragtig. Daar is genoeg aktiwiteite, winkels is en eetplekke is loopafstand, beslis die moeite werd.

Alikreukel Hartenbos B22 se terugvoer

Verskriklik baie dankie vir die resensie, waardeer dit. Bly julle het die kuiertjie geniet. Hoop ons sien julle gou weer!

Alikreukel Hartenbos B22
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap de Goede Hoop-laan, Alikreukel B22, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa58a1e83b76c6503645adb5b54dd9966f59f5ff403cb70822a94a898eb62389f4380ba63b45e3ca90ac79f295dc5cf7e295?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 Kaap de Goede Hoop Avenue Alikreukel B22 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.125745440117 22.115238603728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang