Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alikreukel Hartenbos B22

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jacqueline J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekend! Baie lekker gebly. Die eienaars was gereeld in kontak met my.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Lekker sentraal met baie behulpsame vriendelike eienaars. Ons het heerlik gebly. Die plek was skoon en naby winkels en die strand. Dankie Lindie en Kobus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nabeela A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Absolutely amazing. Absolutely amazing host and her parents are just adorable and super helpful. The apartment definitely exceeded all my expectations, especially with the added upgrades that are not displayed in the pictures. The location is perfect, close to all the hotspots in Hartenbos. We absolutely enjoyed our stay. Will definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lea V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Heerlike kuiertjie in netjiese ruim woonstel! Goeie vriendelike diens. Dit is regtig 'n heerlike, netjiese ruim woonstel. Basies alles wat jy nodig het en binne loopafstand van see en strandfront winkels. Ook baie veilig met omheining en toegangshek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adeline E
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Ons het lekker gekuier. Kobus was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het lekker gebly. Ons sou handdoeke waardeer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Lekker stap afstand van Hartenbos seefront. Jy kan parkeer en stap waar jy wil wees. Eenheid is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande B
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Naby alles, baie lekker gebly. Baie tevrede, goeie kommunikasie van eienaar. Baie vriendelik. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Alikreukel Hartenbos B22
Dankie vir terugvoer.

Johan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Veilig en naby alles. Lekker woonstel en loopafstand van winkels en strand. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Alikreukel Hartenbos B22
Baie dankie!

Adele B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Ons kuier was regtig baie lekker, sou net 'n beter stoof waardeer het om kos te maak. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindie
Alikreukel Hartenbos B22
Gas stoof is intussen ingesit - dankie vir die voorstel.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap de Goede Hoop-laan, Alikreukel B22, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa58a1e83b76c6503645adb5b54dd9966f59f5ff403cb70822a94a898eb62389f4380ba63b45e3ca90ac79f295dc5cf7e295?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 Kaap de Goede Hoop Avenue Alikreukel B22 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.125745440117 22.115238603728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang