Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alimandi Nursery Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wendy T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Another lovely weekend at Alimandi. Friendly host, lovely accommodation which was convenient for our purpose.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Vyfster en onverbeterlik. Beste plek wat ons in 'n lang tyd gebly het! Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Sal baie graag weer by Alimandi Nursery Cottage tuisgaan! Ons kuier by Alimandi Nursery Cottage was werklik eerste klas! Ons gasheer het selfs voor ons aankoms verneem hoe ons reis verloop in die ongure weer en bepaal wanneer ons gaan arriveer. Hy het ons ingewag en hartlik verwelkom. Ten spyte van die Kaapse storm, was die toegang tot die perseel foutloos, die blyplek is knus en toegerus met alles wat 'n mens kan nodig kry. Alhoewel jy kan kies of jy die hek wil ooplaat om die honde toegang te gee, het ons die honde se huisbesoek besonder baie geniet. Hulle laat mens sommer meer tuis voel. Die pragtige perseel skep 'n rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Netjies. Alles wat ons nodig gehad het. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtig, rustig, perfek geleë. Ons kan Alimani Hoog aanbeveel. Ons het heerlik gebly. Alimandi is baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

A happy time was had. Our stay was comfortable. The cottage is homely and the nursery setting is tranquil. We even had the freshest eggs which we could collect from the coop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Oormag stop as jy wynlande bekostigbaar wil geniet. Baie lekker en netjiese verblyf. Lekker kuier area en swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmelita A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

It was a pleasant experience and good break away from the city. We enjoyed our stay and the break away from the city was most enjoyable. The host was great and made sure we had everything we need. We felt at home and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helandi J
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Rustig, tuis en netjies. Wat 'n wonderlike plek! Ek was skoon ongelukkig dat ek net een aand hier bespreek het. Jy voel sommer tuis en rustig hier. As selfs die grumpy Duitser niks het om oor te kla nie, moet jy weet! Baie dankie, julle sien ons definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie goeie ervaring - sal Alimandi hoog aanbeveel by vriende. Die perfekte gasheer, vriendelik en baie hulpvaardig. Ons het ongelukkig net 3 nagte gebly, maar volgende keer bly ons beslis langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Oeloff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R44, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fc09a23c576198cbd16fdd80be945e74588141b02106d9686e2d60f8f5ba1221b93f4a4d91f934f633e9f74ac1f9d8dca4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 Off the R44 Klapmuts 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.793904 18.87153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang