Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alimandi Nursery Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Oeloff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Alimandi Nursery Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Wendy T - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy T

Another lovely weekend at Alimandi.

Friendly host, lovely accommodation which was convenient for our purpose.

Celeste B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B

Vyfster en onverbeterlik.

Beste plek wat ons in 'n lang tyd gebly het! Alles was perfek.

Hannelie O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie O

Sal baie graag weer by Alimandi Nursery Cottage tuisgaan!

Ons kuier by Alimandi Nursery Cottage was werklik eerste klas! Ons gasheer het selfs voor ons aankoms verneem hoe ons reis verloop in die ongure weer en bepaal wanneer ons gaan arriveer. Hy het ons ingewag en hartlik verwelkom. Ten spyte van die Kaapse storm, was die toegang tot die perseel foutloos, die blyplek is knus en toegerus met alles wat 'n mens kan nodig kry. Alhoewel jy kan kies of jy die hek wil ooplaat om die honde toegang te gee, het ons die honde se huisbesoek besonder baie geniet. Hulle laat mens sommer meer tuis voel. Die pragtige perseel skep 'n rustige omgewing.

Natasja G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja G

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Netjies. Alles wat ons nodig gehad het. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar bly.

Nina K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina K

Pragtig, rustig, perfek geleë.

Ons kan Alimani Hoog aanbeveel. Ons het heerlik gebly. Alimandi is baie sentraal geleë.

Benita S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita S

A happy time was had.

Our stay was comfortable. The cottage is homely and the nursery setting is tranquil. We even had the freshest eggs which we could collect from the coop.

Odette V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette V

Oormag stop as jy wynlande bekostigbaar wil geniet.

Baie lekker en netjiese verblyf. Lekker kuier area en swembad.

Carmelita A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmelita A

It was a pleasant experience and good break away from the city.

We enjoyed our stay and the break away from the city was most enjoyable. The host was great and made sure we had everything we need. We felt at home and safe.

Helandi J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helandi J

Rustig, tuis en netjies.

Wat 'n wonderlike plek! Ek was skoon ongelukkig dat ek net een aand hier bespreek het. Jy voel sommer tuis en rustig hier. As selfs die grumpy Duitser niks het om oor te kla nie, moet jy weet! Baie dankie, julle sien ons definitief weer.

Riana V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Baie goeie ervaring - sal Alimandi hoog aanbeveel by vriende.

Die perfekte gasheer, vriendelik en baie hulpvaardig. Ons het ongelukkig net 3 nagte gebly, maar volgende keer bly ons beslis langer.

Mart-mari W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-mari W

Sien bg.

Ja, baie lekker gebly. Alles mooi, netjies en skoon.

Betsy H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Betsy H

Lieflike.

Ligging perfek vir wynland area. Kothuis goed ingerig met noodsaaklike vir kort verblyf. Eienaar ons geweldig tegemoet gekom deur super behulpsaam te wees - baie waardeering daarvoor.

Mandie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandie V

Uitstekende plek, as warm water aandag kan kry, asb.

Die cottage is pragtig en voel soos jou eie huis. Alles waaraan mens kan dink om in 'n huis te hê, maak die verblyf baie gemaklik en puik. Ons moet egter ons teleurstelling uitspreek teenoor warm water wat ons nie gehad het vir beide oggende tydens ons verblyf!

Eh Van Der Linden Brokers Cc H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eh Van Der Linden Brokers Cc H

Best ever and will visit again.

We had a great stay. Comfortable cottage with a very nice setting. Also found it to be central.

Jennifer P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer P

Everything you need and more! Beautiful place.

The stay was perfect! Beautiful and clean! No load shedding! The little things were the most welcome! Milk, coffee, sugar and even milk. Plugs for any kind of use! Wood was provided (plenty) and my personal favorite was the lovely dogs!

Caroline N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline N

Lovely stay!

Central location for lots of kids activities!

Wendy T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy T

Delightful hosts and lovely cottage.

The cottage was spacious, well-appointed, and equipped. Would definitely recommend it!

Cameron B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron B

Warm and cosy.

A nice homie feel to it, perfect for relaxing and enjoying some time off.

Justine R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine R

Spotless, modern and very comfortable — Loved our stay.

Wonderful accomodation and grounds. Very friendly hosts — will definitely be back.

Christel C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel C

Pragtige cottage met goeie geriewe.

Alimandi Nursery Cottage is ruim en gerieflik en netjies. Die terrein is pragtig netjies en die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig. Wees net bewus dat die cottage naby aan die N1 is en dat daar 'n voëlhok naby die cottage is met papegaaie wat vroegoggend bedrywig raak.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R44, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fc09a23c576198cbd16fdd80be945e74588141b02106d9686e2d60f8f5ba1221b93f4a4d91f934f633e9f74ac1f9d8dca4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 Off the R44 Klapmuts 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.793904 18.87153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang