Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alimandi Nursery Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R44, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Alimandi Nursery Cottage is 'n stylvolle selfsorgkothuis op 'n 3 ha-kleinhoewe wat spog met 'n bekroonde kwekery wat spesialiseer in inheemse en waterbesparende plante. Die kothuis is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na ruim en gerieflike oornagverblyf.

Die kothuis is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, handstort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskassie, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met satelliet-kanale. Buite is daar 'n onderdakstoep met buitemeubels, ingeboude braaigeriewe, 'n plonspoel en 'n boma-vuurput.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf is net 'n kort entjie se ry van die Paarl af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Wendy T
Saam met vriende
5.0
Another lovely weekend at Alimandi. Friendly host, lovely accommodation which was convenient for our purpose.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Celeste B
Gesin met tieners
5.0
Vyfster en onverbeterlik. Beste plek wat ons in 'n lang tyd gebly het! Alles was perfek.
Aug 2024
Hannelie O
Gesin met tieners
5.0
Sal baie graag weer by Alimandi Nursery Cottage tuisgaan! Ons kuier by Alimandi Nursery Cottage was werklik eerste klas! Ons gasheer het selfs voor on...
Sien meer
Jul 2024
Natasja G
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Netjies. Alles wat ons nodig gehad het. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar bly.
Jun 2024
Nina K
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, rustig, perfek geleë. Ons kan Alimani Hoog aanbeveel. Ons het heerlik gebly. Alimandi is baie sentraal geleë.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Oeloff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Langs die R44, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alimandi Nursery Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R44, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fc09a23c576198cbd16fdd80be945e74588141b02106d9686e2d60f8f5ba1221b93f4a4d91f934f633e9f74ac1f9d8dca4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 Off the R44 Klapmuts 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.793904 18.87153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang