Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alimandi Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alimandi Plaas, Klapmuts, Paarl, 7625, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Alimandi Villa is 'n bekoorlike huis op 'n 3 ha-kleinhoewe in Klapmuts, Paarl. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Die perseel beskik oor 'n bekroonde kwekery wat spesialiseer in inheemse en waterslim-plante, wat dit 'n ideale keuse maak vir gesinne en vriende op soek na 'n vakansie-toevlugsoord.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elkeen van hierdie slaapkamers het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed wat net vir kinders is en gaste in hierdie slaapkamer maak gebruik van die gastebadkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met satellietkanale en oorgenoeg gemaklike rusbanke.

Dié area lei na die stoep met 'n buite-eetarea en 'n kuierarea met 'n ingeboude braai, 'n pizza-oond en buitesitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste is welkom om in die dam op die perseel te swem.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Oeloff Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Alimandi Plaas, Klapmuts, Paarl, 7625, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 6 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alimandi Plaas, Klapmuts, Paarl, 7625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90ac1685235dc3802135ec841ea4ddc3a805229751ce184662d64c05d49ea7ae05d166100972ef0cd65f8a937f92d6c2745a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 600 per nag (plek vir 4) Alimandi Farm Klapmuts 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.793198458795 18.872577721843

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang