Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alimento Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wilma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig, gerieflik en veilig. Ek het baie lekker gebly, dankie. My voertuig was veilig en ek het te alle tye veilig gevoel. Kon die kamerdeur oopmaak sonder om onveilig te voel. Dit was so rustig en stil en ek het baie lekker geslaap. Die kamer was skoon en gerieflik. Dit was vir my lekker om die hondjie te ontmoet toe ek van die kursus af teruggekom het. Hy/sy wou net nie by my kom kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Op pad Kgalagadi toe. Ons het oorgeslaap op pad Kgalagadi toe, sentraal geleë naby aan restaurante. Baie netjies en skoon en beddens het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa S
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Quick visit. Very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leminda V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Aug 2024

Heerlik. Baie lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jarina S
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2024

Ons het lekker geslaap. Diens was vriendelik en behulpsaam. Vinnig, sonder enige probleme. Area is skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lionel A
1 nag
4.4
Sep 2023

Baie goeie diens. Met ontvangs is ons gewys waar om te vertoef. Die ontvangs was behulpsaam om ons te wys waar ons kon gaan om die leerders te laat ontspan en eet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reinette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Wonderlik. Baie netjies, skoon en gasvry. Tot liggies vir loadshedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Ons het tuis gevoel. Die kamer het outydse meubels met 'n moderne twist gehad. I absolutely loved it.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Beste diens ooit. Dankie vir julle gasvryheid en bereidwilligheid om aan te pas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Loami Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schröderstraat 90, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsCOHNyoCALNtKuUbEE23ZsTHxZYxjI8ihAwwAmntPQNOJbEGpl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 90 Schröder Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.45254808522 21.255166679621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang