Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alimento Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Loami Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 43 resensies vir Alimento Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Wilma V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Rustig, gerieflik en veilig.

Ek het baie lekker gebly, dankie. My voertuig was veilig en ek het te alle tye veilig gevoel. Kon die kamerdeur oopmaak sonder om onveilig te voel. Dit was so rustig en stil en ek het baie lekker geslaap. Die kamer was skoon en gerieflik. Dit was vir my lekker om die hondjie te ontmoet toe ek van die kursus af teruggekom het. Hy/sy wou net nie by my kom kuier nie.

Anneke H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke H

Op pad Kgalagadi toe.

Ons het oorgeslaap op pad Kgalagadi toe, sentraal geleë naby aan restaurante. Baie netjies en skoon en beddens het lekker geslaap.

Tessa S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa S

Quick visit.

Very friendly and accommodating.

Leminda V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leminda V

Heerlik.

Baie lekker geslaap!

Jarina S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jarina S

Ons het lekker geslaap.

Diens was vriendelik en behulpsaam. Vinnig, sonder enige probleme. Area is skoon en netjies.

Lionel A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lionel A

Baie goeie diens.

Met ontvangs is ons gewys waar om te vertoef. Die ontvangs was behulpsaam om ons te wys waar ons kon gaan om die leerders te laat ontspan en eet.

Reinette C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette C

Wonderlik.

Baie netjies, skoon en gasvry. Tot liggies vir loadshedding.

Charlotte M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte M

Ons het tuis gevoel.

Die kamer het outydse meubels met 'n moderne twist gehad. I absolutely loved it.

Maryke V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V

Beste diens ooit.

Dankie vir julle gasvryheid en bereidwilligheid om aan te pas.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ryan H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan H

Die diens was goed, gaan nie twyfel om dit weer te bespreek nie.

Goeie plek om by te slaap.

Yolanda M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda M

Baie dankie.

Die akkommodasie het aan ons groep se behoeftes voldoen.

Francois D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Beste keuse ooit! Word op die hande gedra.

Hierdie is 'n vyfster-selfsorgeenheid met die beste kwaliteitmeubels en 'n kombuis met uitstekende kwaliteit-eetgerei. Die eienaars is vriendelik en baie hulpvaardig. Jy word dadelik deel van die familie. Naby is 'n nuwe mall en MediClinic. 'n Wynroete en die Augrabiese Waterval is besoekbaar.

Alimento Guest House se terugvoer

Baie dankie. Ons het so lekker saam met julle gekuier.

Alimento Guest House
Arien R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arien R

Die verwelkoming was uitstekend. Gasvrou het regtig ons so welkom laat voel en ek wens ons kon langer vertoef.

Hierdie is regtig 'n home away from home. Die eenhede is met smaak, beplanning en liefde saamgestel. Ek sal Alimento definitief aanbeveel by vriende en familie, hoop ons kan weer besoek.

Nicolene M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene M

Oulike plek!

Loami het my sommer dadelik welkom laat voel!

Frances R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances R

Was baie aangenaam om daar te oornag.

Vriendelike ontvangs, skoon en goed ingerigte kamers. Yskas het nie gewerk in een van die kamers nie. Ons het die aand baie geniet. Rustige verblyf.

Hennie B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Lekker gebly, baie stylvol en luuks.

Ver gery van Potch af, maklik die plek gekry.

Kelsy F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelsy F

Miere, miere, miere.

Het bietjie met miere gesukkel.

Fransie E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fransie E

Goeie ligging en vriendelike diens.

Kort 'n snybord en eierspaan asb.

Fanie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie B

Plek skoon, netjies en gerieflik. Ander inwoners se geraas word tog gehoor en verstoor die rus.

Aanvanklik het hulle ons nie verwag nie, gelukkig met die webtuiste se kommunikasie het ons al die besonderhede byderhand gehad om die probleem op te los. Lugreëling nie gewerk nie.

John M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
John M

Pleasant stay, but a booking misunderstanding spoilt the visit.

Booked as B&B but on arrival was told not, phoned the website who sorted it out and we were refunded for breakfast not provided.

Fanu S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Fanu S

Netjies en skoon verblyf.

Verblyf is baie netjies en skoon. Ons het wel 'n reënstorm gekry wat die krag uitgeslaan het gedurende die nag en die dak in die kamer het op die bed gelek dus was die bed nat. Die eienaar van die gastehuis het nie probeer opmaak vir die ongerief wat ons ervaar het nie. Dus is die kliëntediens is nie baie goed nie.

Monique O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique O

Lekker plekkie! Sal definitief weer daar oorslaap.

Dit was 'n rustige plekkie! Baie dankie. Die aircon het baie gehelp! Ons weet van ander mense wat in 'n plek gebly het wat net 'n simpel fan gehad het - ons was bederf met ons aircon! Die plek was skoon en netjies.

P B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
P B

Aangename verblyf, vriendelike en pragtige mense.

Pragtige gastehuis met soveel liefde en hartlikheid. Skoon en baie netjies. Soveel warmte, ons oornag was onvergeetlik.

Dirk T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk T

Baie netjies en skoon. Sal ten sterkte aanbeveel.

Goed toegeruste kamer. Skoon netjies en veilig.

Alimento Guest House se terugvoer

Baie dankie Dirk.
Dit was so lekker om julle weer te ontvang.
Groete
Loami

Alimento Guest House
Marilè N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilè N

Heerlike oase in die woestyn!

Die kamer was pragtig met alles wat jy benodig. Ons het die oorslaap geniet en sal gerus die instansie aanbeveel.

Alimento Guest House se terugvoer

Baie dankie Marilé.Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete
Loami

Alimento Guest House
Amy-lee M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amy-lee M

Waarde vir rus en vrede.

Altyd net, puik diens!

Mandi L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi L

Pragtige oase.

Alimento se eenhede is uiters goed toegerus, baie skoon en netjies met pragtige afwerking orals. Ons is baie gasvry ontmoet en het dadelik welkom gevoel. Sal beslis kan aanbeveel selfs vir 'n langer tydperk omdat die eenhede so volledig toegerus is!

Alimento Guest House se terugvoer

Baie dankie Mandie vir jul positiewe terugvoer. Dit was heerlik om julle te ontvang.

Groete Loami

Alimento Guest House
Tiaan S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan S

Skoon en netjies.

Ek sal verkies dat daar 'n afdak of shadnet vir voertuie moet wees. Dit is baie warm in die somer by Upington.

Terance F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terance F

Clean accommodation with good level of convenience and security.

Stayed there a number of times and have always been happy with the room and service.

Leon V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

'n Lieflike plekkie.

Alhoewel ons net een nag oorgebly het, was Alimento Guest House die perfekte plek. Die eienaars is vriendelik en gasvry en laat jou onmiddellik tuis voel. Die wooneenheid was skoon en netjies en ons was baie dankbaar vir die lugversorger. Die eenheid is ruim en ons kon met gemak ontspan. Die kombuisie is goed ingerig met alles wat nodig is. Ons sal Alimento Guest House vir seker aanbeveel en indien ons pad eendag weer met Upington kruis, sal ons graag weer hier oornag.

Johan J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Lekker.

Baie vriendelik en veilig. Met vriendelike mense en goeie diens.

Milton M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milton M

Baie lekker en bekostigbare verblyf vir een nag. Net wat ons nodig gehad het.

Sien sterre.

Alimento Guest House se terugvoer

Dit was 'n groot plesier, ons ontvang julle met graagte weer.
Groete,
Loami

Alimento Guest House
Tarien V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tarien V

Baie netjies, lekker geleë, groot kamers en genoeg parkering.

Dit was ons tweede keer wat ons by Alimento oornag het, en ons was soos die vorige besoek baie tevrede met ons verblyf en die diens. Die enigste negatiewe ding wat ons kan noem is dat ons nie warm water gehad het nie en die eienaars was reeds op verlof, so ons kon dit nie aanmeld nie. Ons moes maar koud stort, maar gelukkig was dit so warm gewees dat dit ons nie te veel gepla het nie. Dit bly 'n baie "nice" en netjiese gastehuis. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

Johan S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Gasvry, skoon, gemaklik en die moeite werd!

Vriendelik, skoon en puik area, naby winkelsentrum en restaurant.

Mojalefa P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mojalefa P

Superb.

Would recommend it again.

Tiaan S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S

Sal weer kom.

Nietjies en skoon. Sal weer kom.

Dawie V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V

Die aangenaamste verblyf wat ons nog gehad het.

Ontvangs met aankoms professioneel, vriendelik en aangenaam. Kamers netjies en skoon. Alles getuig van trots en warmte en die ontbyt was uit die boonste rakke.

Angela B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela B

Baie aangenaam.

Die verblyf was aangenaam, maar die tyd te kort.

Giel R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Giel R

Baie goeie, flink en vriendelike diens.

Sien sterre.

Elma M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma M

Rustig en na aan mall geleë vir ete.

Baie lekker en rustig gebly. Netjies en veilig. Geleë naby eetplekke in mall.

Michelle J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J

Kamers is baie mooi en netjies.

Baie lekker gebly en geslaap.

Louw L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louw L

Baie netjies en gerieflik geleë.

Desember is nie die beste tyd om deur die Noord-Kaapse hitte te toer nie, maar met lugversorging en yskas in ons kamer kon ons darem die ergste hitte uithou en ons koeldranke koud. Ek sal Alimento sterk aanbeveel vir 'n oorslaap-bestemming. My enigste uitdaging was die oprit na die gastehuis wat beter geskik is vir bakkies en 4x4 Kalahari voertuie en nie my lae stadskarretjie nie.

Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schröderstraat 90, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsCOHNyoCALNtKuUbEE23ZsTHxZYxjI8ihAwwAmntPQNOJbEGpl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 90 Schröder Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.45254808522 21.255166679621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang