Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alimento Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schröderstraat 90, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R930 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Alimento Guest House is in die stil dorpie Upington geleë. Dit is 'n oase in 'n droë omgewing.

Dié gastehuis bied billike selfsorgverblyf in 3 gesinskamers en 3 standaardkamers. Al die kamers is goed toegerus met moderne geriewe en luuks linne.

Die gastehuis is in 'n stil, spoggerige omgewing naby Upington se sakekern met al sy winkels en restaurante. Dit is ook lekker naby die natuurwonders in die noorde van Suid-Afrika. Klop gerus by ons aan as jy die Augrabieswaterval, die Kgalagadi-Oorgrenspark en Namibië.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Wilma V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, gerieflik en veilig. Ek het baie lekker gebly, dankie. My voertuig was veilig en ek het te alle tye veilig gevoel. Kon die kamerdeur oopmaak s...
Sien meer
Mei 2024
Anneke H
Gesin met klein kinders
5.0
Op pad Kgalagadi toe. Ons het oorgeslaap op pad Kgalagadi toe, sentraal geleë naby aan restaurante. Baie netjies en skoon en beddens het lekker geslaa...
Sien meer
Jun 2023
Tessa S
Saam met vriende
5.0
Quick visit. Very friendly and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2023
Leminda V
Gesin met tieners
4.6
Heerlik. Baie lekker geslaap!
Aug 2024
Lionel A
4.4
Baie goeie diens. Met ontvangs is ons gewys waar om te vertoef. Die ontvangs was behulpsaam om ons te wys waar ons kon gaan om die leerders te laat on...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Loami Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Schröderstraat 90, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Alimento Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schröderstraat 90, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsCOHNyoCALNtKuUbEE23ZsTHxZYxjI8ihAwwAmntPQNOJbEGpl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 90 Schröder Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.45254808522 21.255166679621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang