Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alistair House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 30

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Alistair House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Geraldine H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine H

Fantasties.

Dit is baie gerieflik, netjies en fantasties.

Geraldine H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine H

Fantasties, gerieflik.

Eersteklas-verblyf.

Alistair House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie.

Alistair House
Louis K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K

Een van die beste troeteldiervriendelike plekke wat ons nog besoek het.

Die erf is gemaak vir troeldiere. Die huis se ligging is ideaal en dit is veilig.

Alistair House se terugvoer

Baie dankie, so bly julle en die diere kinders het dit daar geniet.

Alistair House
Geraldine H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine H

Fantasties.

Akkommodasie was fantasties. Ek sal Alistair House enige tyd aanbeveel.

Alistair House se terugvoer

Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.

Alistair House
Magdalena E V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena E V

Heerlik gerus en die voëls in die tuin gevoer!

'n Gerieflike huis met alles wat nodig is. Voerplek vir die voëls. Stapafstand van die strand en restaurant. Heerlik geëet by Roes restaurant. 'n Rustige wegbreek.

Alistair House se terugvoer

So bly julle het dit geniet. Die voëls is nogal besonders daar.

Alistair House
Geraldine H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine H

Fantasties.

Nogsteeds die fantastiese, gerieflikste huis en welkome atmosfeer. Vyfster verblyf.

Alistair House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie.

Alistair House
Alicia T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia T

Baie lekker plek! Ons sal definitief weer terugkeer!

Ons het baie lekker gebly. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Ons sal definitief weer terugkeer.

Alistair House se terugvoer

Baie dankie, altyd welkom om weer te kom kuier.

Alistair House
Andrehette V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrehette V

Heerlik gebly en baie gerieflik geleë.

Die huis was goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het.

Alistair House se terugvoer

Many thanks for the positive review, so glad you enjoyed the holiday.

Alistair House
Ina P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina P

Lekker rustige naweek gewees.

Goed geleë, netjies en rustig.

Alistair House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie!

Alistair House
Louis F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis F

Gerieflike huis met alles wat mens nodig mag kry.

Weens omstandighede kon ons net een aand oorbly in plaas van twee wat ons bespreek gehad het. Dit is dus moeilik om verdere konstruktiewe kommentaar te lewer.

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alistair-straat 4, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9c170efa0bfbb5663042a051a546a1c67f953463e6e981eb6077f096729b8c2ea5c3a0bd7c9b9573e0abcee28d659dceb74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 9) 10 5 1 5 4 Alistair Street Cannon Rocks 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7433739443 26.558106784933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang