Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alistair House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alistair-straat 4, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Alistair House bied selfsorgverblyf in 'n kothuis in Cannon Rocks. Die kothuis is loopafstand vanaf die strand en 'n restaurant.

Hierdie kothuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamers het storte.

In die kothuis is 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is vir selfsorg ingerig met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die sitarea het 'n TV en lei na 'n houtdek met braaigeriewe.

Die tuin is omhein en veilig vir kinders en troeteldiere. Daar is 'n kot vir 'n baba, en 'n Jeep-stootwaentjie vir die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 5 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Geraldine H
5.0
Fantasties. Dit is baie gerieflik, netjies en fantasties.
Okt 2023
Geraldine H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, gerieflik. Eersteklas-verblyf.
Aug 2023
Louis K
5.0
Een van die beste troeteldiervriendelike plekke wat ons nog besoek het. Die erf is gemaak vir troeldiere. Die huis se ligging is ideaal en dit is veil...
Sien meer
Jul 2023
Geraldine H
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Akkommodasie was fantasties. Ek sal Alistair House enige tyd aanbeveel.
Jun 2023
Magdalena E V
Saam met vriende
5.0
Heerlik gerus en die voëls in die tuin gevoer! 'n Gerieflike huis met alles wat nodig is. Voerplek vir die voëls. Stapafstand van die strand en restau...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 30

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Alistair-straat 4, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
  • Gaste dink Alistair House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alistair-straat 4, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9c170efa0bfbb5663042a051a546a1c67f953463e6e981eb6077f096729b8c2ea5c3a0bd7c9b9573e0abcee28d659dceb74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 9) 10 5 1 5 4 Alistair Street Cannon Rocks 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7433739443 26.558106784933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang