Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alive @ 4

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Cingiswa X
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfect. Perfect place it is, very neat house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie netjies en gasheer het uit sy pad gegaan om ons tegemoet te kom. Veilig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail B
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Perfect location- lovely apartment and great hosts. We were warmly welcomed by the hosts. They checked in regularly to make sure everything was fine and if we needed anything. The location is fantastic- close to Diaz Beach and Hartenbos- an easy 30-minute beach walk in either direction. The apartment is clean and has everything you need. I would highly recommend them. I will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker en gemaklik. Baie lekker gebly. Hulle het regtig aan alles gedink om die verblyf gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons kuier was heerlik en daar is baie om te doen in Mosselbaai/Hartenbos. Vreeslik lekker gekuier en die gasheer help graag en maak als baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talana W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Uitstekende verblyf. Ek en my dogter het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Fantasties in ʼn veilige en rustige omgewing. Van my aankoms tot vertrek was dit ʼn reuse plesier om by Alive @ 4 tuis te gaan. ʼn Baie behulpsame en vriendelike gasheer het moeite gedoen om alles eers vir my te wys. Hy het selfs my bagasie in- en uitgedra. Die volgende oggend het hy ook navraag gedoen of alles in orde is, asook of ek iets nodig het. Alles is ook baie netjies en goed toegerus, selfs met ʼn wasmasjien. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlike verblyf naby aan die see. Heerlik gebly. Baie netjies, alles wat jy nodig het. Heerlike swembad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandery C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Was glad nie 'n mors van geld nie. Dit was 'n plesier om by Alive @ 4 te woon. Alles is so netjies en gemaklik ingerig en ek sal dit vir enige mens aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael K
1 nag
5.0
Jan 2024

Fantasties en alles is daar wat jy nodig het. Het saam met my vrou en 2 volwasse kinders oorgeslaap vir 1 aand. Rene en sy vrou, Ida was baie vriendelik en hy het alles baie mooi en deeglik aan ons verduidelik. Die woonstel is super netjies en modern en is op die 1ste vloer, bereikbaar met buite trapp. Daar is ook 'n balkon waar jy die see kan sien. Die swembad is 'n groot bonus (daar is ook swem handoeke beskikbaar) en 'n stort- en toilet vertrek by die swembad waar jy kan aantrek. Die see is binne 1 minuut se stap en jy kan die branders van jou slaapplek hoor. Ons het lekker met Rene en Ida gesels (ook terwyl ons in die swembad was) en eerder soos vriende gevoel. Die motor is parkeer veilig agter 'n geslote hek. Dit is baie sentraal en ek kan dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bob Bouwer-singel 4, Bayview, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA302d95e48b0ca9f2f970e5605ba389728449ca070ab3758d92f5a77c489daf7a662f546909e3bad86827b84f9fb4eab555f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 4 Bob Bouwer Crescent Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.139769 22.111343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang