Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aliwal Villa Guest Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pumeza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Aliwal Villa Guest Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.8/5
Laetitia V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia V

Goeie gasvryheid, waarde vir geld.

Ideale gastehuis vir 'n oornagplek. Vriendelike diens. Kamers is mooi en skoon. Voel sommer gemaklik as jy daar aankom. Hulle het ook ons honde geakkommodeer. Kan dit regtig aanbeveel.

Sampie S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sampie S

Was 'n plesier gewees om daar te oornag.

Gasvrou was onsettend vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was die beste ooit. Sal weer daar oornag as ek weer reis.

Anna-marie C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie C

Waarde vir geld.

Ons het padkos gekry aangesien ons nie vir ontbyt kon bly nie. Ons sal weer hier oorslaap.

Schalk S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk S

Goeie oorslaapplek.

Ons het net een nag oorgeslaap, maar het die goed toegeruste kamer, vriendelike diens en uitstekende ontbyt baie geniet.

Lindy C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy C

Dit was ‘n heerlike belewenis.

‘n Weggesteekte verrassing.

Aliwal Villa Guest Lodge se terugvoer

Liewe Lindy,

Dankie vir jou terugvoer, ons het altyd liefde om te hoor van ons diens en dat ons die verwagtinge van die gaste ontmoet het. Ons hoop om u in die toekoms te sien.

Groete,
Pumeza
Front Office Manager

Aliwal Villa Guest Lodge
Cheryl S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S

Beautiful rooms

Wow such lovely hosts and such an awesome breakfast, thanks so much Very safe and secure accommodation.

Marieta L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marieta L

Netjies, skoon, gemaklik en uitstekende diens! Die beste wat ons ooit ervaar het!

Uiters netjies, skoon en gemaklik en die beste diens wat ons ooit ervaar het. Ons was tevrede om 5 uur te vertrek en ontbyt te mis, maar hulle het aangedring om voor 5 uur op te staan en ons wegneemontbyt te bring, ons botteltjies water was gevries om langer te hou in die warm motor...hulle is regtig bereid om die ekstra myl te stap...en 'n verskil te maak.

Pieter C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Skoon, netjies, gerieflik, behulpsaam, aangenaam.

Baie goeie diens. Besondere netjiese kamer. Heerlike ontbyt. Sal altyd baie sterk aanbeveel.

Annalize P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize P

Goeie waarde vir geld en baie goeie diens.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Potgieterstraat 6, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b482ba2b567111dc300a530c5512e61e5e3f951398cc741d22e47100b31728070c268e865abeacd03bbaa0afa0267102d98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 6 Potgieter Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -30.715796303025 26.708369461902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang