Aliwal Villa Guest Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Potgieterstraat 6, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Aliwal Villa Guest Lodge is in Aliwal-Noord, 'n bekoorlike dorpie in die middel van Suid-Afrika langs die Oranjerivier, geleë.
Dié gastehuis bestaan uit 5 eenhede, wat elk 'n privaat ingang, en suite-badkamer, DStv, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe het.
Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV, 'n kroegie met 'n binnebraai-area en parkeerplek op die perseel. Gaste kan 'n magdom prettige aktiwiteite in en om die area geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Pumeza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Potgieterstraat 6, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
- Gaste dink Aliwal Villa Guest Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Potgieterstraat 6, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering: