Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aljama

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elize V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Gemaklik en skoon. Heerlike verblyf, netjies en skoon. Baie veilig! Kan die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Aljama
Baie dankie, jy was 'n wonderlike gas. Sal jou baie graag weer wil ontvang.

Junene N
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Dankie. Ja, dankie. Dit was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan B
1 nag
5.0
Mei 2024

5 star. Lovely friendly couple who made us feel very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darryl S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Perfect. Great hosts, clean and conveniently situated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Aljama
Thanks Darryl, I appreciate it.

Simone L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Idiale oornag plek. Die verblyf is perfek geleë vir 'n oornag tussen Pretoria en die Wildtuin. Die eienaars het tot laat vir ons gewag en was weer vroeg op om vir ons oop te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Aljama
Dankie Simone, julle was oulike gaste.

Tanya V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustige heerlike kuier. Die tannie was baie vriendelik. Elke dag was ons kamer skoon gemaak. Dit is rustig en geen steuring nie. 'n Lekker swembad om in te swem. Swembad is altyd skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Aljama
Dankie Tanya - julle was pragtig. Julle moet weer kom kuier.

Katlego R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

I would recommend it to any couple looking for something that is affordable. The place is clean and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Aljama
Thank you Katlego, I appreciate it.

Freek V
1 nag
4.8
Aug 2024

Baie goeie waarde vir geld. Bo verwagting. Baie lekker! Ideaal naby die hospitaal met puik fasiliteite en vriendelike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Philanda D
1 nag
4.6
Sep 2024

Ongelooflik, ruim, gerustellend. Ons het die verblyf ongelooflik ervaar, dit was skoon en ruim met 'n baie vriendelike ontvangs en atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
Aljama
Dit was baie lekker om jou en jou pragtige dogter hier te gehad het. Ons hoop ons sien julle weer.

C.f. T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Verblyf was lekker. WiFi kon ons nie gebruik nie, dit het nie eers 'n webblad oopgemaak nie. Ons het spesifiek gebly vir studie doeleindes. Daar was nie 'n hande handdoek gewees nie. Een van die vensters het nie 'n knip nie en kon nie heeltemal toemaak nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Elma
Aljama
Dankie vir jou terugvoer, C.f. Ons het die WiFi gerapporteer en die knip reggemaak. Ek verstaan nie jou terugvoer oor die handdoeke nie, julle het elke dag 2 skoon handdoeke gekry? Bevestig asb. met jou meisie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anneckestraat 38, Premier Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b2017034664ceb1d5f8b376dec89b95b90cd948a829cc194f27848e7488f17446f0d8f5c7bf4e7a0652abc857ecb818a67b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 38 Annecke Street Premier Park 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.8244538 30.145108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang