Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aljama

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir Aljama
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Junene N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junene N

Dankie.

Ja, dankie. Dit was lekker.

Megan B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B

5 star.

Lovely friendly couple who made us feel very welcome.

Darryl S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl S

Perfect.

Great hosts, clean and conveniently situated.

Aljama se terugvoer

Thanks Darryl, I appreciate it.

Aljama
Simone L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone L

Idiale oornag plek.

Die verblyf is perfek geleë vir 'n oornag tussen Pretoria en die Wildtuin. Die eienaars het tot laat vir ons gewag en was weer vroeg op om vir ons oop te maak.

Aljama se terugvoer

Dankie Simone, julle was oulike gaste.

Aljama
Tanya V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Rustige heerlike kuier.

Die tannie was baie vriendelik. Elke dag was ons kamer skoon gemaak. Dit is rustig en geen steuring nie. 'n Lekker swembad om in te swem. Swembad is altyd skoon.

Aljama se terugvoer

Dankie Tanya - julle was pragtig. Julle moet weer kom kuier.

Aljama
Katlego R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katlego R

I would recommend it to any couple looking for something that is affordable.

The place is clean and private.

Aljama se terugvoer

Thank you Katlego, I appreciate it.

Aljama
Freek V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Freek V

Baie goeie waarde vir geld. Bo verwagting.

Baie lekker! Ideaal naby die hospitaal met puik fasiliteite en vriendelike gashere.

C.f. T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
C.f. T

Verblyf was lekker.

WiFi kon ons nie gebruik nie, dit het nie eers 'n webblad oopgemaak nie. Ons het spesifiek gebly vir studie doeleindes. Daar was nie 'n hande handdoek gewees nie. Een van die vensters het nie 'n knip nie en kon nie heeltemal toemaak nie.

Aljama se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, C.f. Ons het die WiFi gerapporteer en die knip reggemaak. Ek verstaan nie jou terugvoer oor die handdoeke nie, julle het elke dag 2 skoon handdoeke gekry? Bevestig asb. met jou meisie.

Aljama
Estelle H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle H

Gerieflik en skoon.

Vriendelik deur gasvrou verwelkom. Verblyf was gerieflik en skoon. Ideaal vir net oornag.

Jaen S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaen S

Heerlik.

Lekker oornag slaapplek.

Aljama se terugvoer

Dankie Jaen, waardeer jou terugvoer.

Aljama
Mike G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mike G

Would gladly stay there again.

Very pleasant - basic amenities - but clean and very friendly hosts.

Aljama se terugvoer

Thank you, Mike.

Aljama
Adri K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri K

Sal beslis vir vriende aanbeveel. Gawe mense.

Ons het lekker geslaap en gebly. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Aljama se terugvoer

Dankie Adri, waardeer jou terugvoer.

Aljama
Nadia S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Baie netjies, veilig en die kliëntediens is perfek!

Ons het vreeslik lekker gebly. Elma is baie vriendelik en gaan uit haar pad om jou gemak te laat voel. Sy het baie mooi omgesien na alles wat ons nodig gehad het. Sal hierdie plek definitief aanbeveel. Baie dankie, Tannie Elma.

Aljama se terugvoer

Baie dankie Nadia, dit was great om jou hier te gehad het! Volgende keer gaan ek saam vis en chips eet onder die boom.

Aljama
Adre S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adre S

Knus, gemaklik, alles wat mens nodig het.

Baie vriendelike ontvangs! Alles wat mens nodig het vir 'n wegbreek.

Aljama se terugvoer

Wonderlike gaste - baie dankie.

Aljama
Thomas William D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas William D

Baie vriendelike en behulpsame mense.

Was baie behulpsaam met die hantering van ons bagasie.

Anelize J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelize J

'n Pragtige gastehuis waar jy definitief kan tuisgaan.

Elma is 'n wonderlike gasvrou en het ons gou tuis laat voel. Die feit dat hier ten volle vir beurtkrag voorsiening gemaak word, was 'n groot pluspunt.

Aljama se terugvoer

Hi Annelize, julle was wonderlike gaste. Baie dankie vir die mooi resensie, julle moet gou weer kom kuier.

Aljama
Daniela L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela L

Great plek om te bly!

Skoon, netjies. Ek kan dit beslis aanbeveel vir ander.

Aljama se terugvoer

Baie dankie Daniela - wonderlike gaste

Aljama
Sanel S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanel S

Awesome tyd gehad.

Alles was baie nice gewees. As ek net iets kan sê vir die volgende mense wat daar wil bly, is dat daar nie potte en panne is nie, maar Elma het darem uitgehelp met dit. Great tydjie gewees.

Aljama se terugvoer

Dankie Sanel, was lekker gewees om julle te ontmoet het.
Volgende keer sal ek sorg dat daar potte en panne is.

Aljama
Francis N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis N

Alles wat ons nodig gehad het vir oornag was beskikbaar.

Die eienaars is uiters behulpsaam om ons spesiale versoeke (kragpunte vir ons kampyskaste) te voorsien.

Aljama se terugvoer

Hallo Francis, dankie vir die mooi terugvoering.
Ek hoop julle het die wildtuin geniet en hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Aljama

Aljama
Arnold D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold D

Alles wat jy nodig het.

Lekker mense en 'n lekker plek om oor te slaap.

Evert B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Evert B

Rustige oasis.

Beide kamers is netjies en goed ingerig, werk lekker vir paartjies. Het heerik gebly, het oorweeg om nog langer te bly, maar moes ongelukkig terug reis. Omgewing goed gevestig en netjies. Kliëntediens van Elma was baie vriendelik, behulsaam en baie goed. Sal verseker weer daar tuisgaan.

Aljama se terugvoer

Dankie Evert, waardeer.
Was lekker om julle te ontmoet het.
Dankie vir die mooi resensie.

Aljama
Lindiwe M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lindiwe M

The place is too small.

The problem is the time the owner sleeps very early meaning you can check-in after 9pm.

Aljama se terugvoer

There are photos available that show precisely the size of the rooms.
If you desired bigger rooms, you should have booked a bigger unit.
Our check-in time is 20:00, and we still try to accommodate up untill 21:00, but 21:30 is too late.
Kind regards,
Management.

Aljama
Maretha J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha J

Elma, baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid, kuier was lekker net kort.

Julle plekkie is great, dankie. Dit het alles in wat ons nodig gehad het. 'n Groot pluspunt is al die spieëls en plugs wat beskikbaar is in die kamer, hare blaas en grimmering was nog nooit so maklik nie en min plekkies is so lekker uitgelê. Groete Maretha.

Aljama se terugvoer

Hi Maretha, baie dankie vir jou terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet het. Dis net 'n jammer dit was so vinnig.
Waardeer baie.

Aljama
Elsie G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie G

Eienaars, baie baie gaaf, lekker saam gelag en gesels.

Dit was 'n ondervinding om die dorp te besoek en dan het ons lekker gerus in ons mooi netjiese kamer/woonstel. Dit was net eenvoudig fantasties!

Aljama se terugvoer

Hallo Elsie, dit was heerlik om julle te ontmoet en hoop dis definitief nie die laaste keer nie.
Dankie vir jou mooi terugvoer, ons waardeer regtig baie. Groete vir Freddie.

Aljama
Sipho T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sipho T

Fantastic, really great, and enjoyable.

Friendly host, clean, safe and private. I loved staying at the place.

Aljama se terugvoer

Hi Sipho, thank you for your booking. Nice having you here , hopefully next time you'll stay a little bit longer.

Aljama
Cherize S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherize S

Dit was fantasties gewees.

Sy en haar man was ongelooflik vriendelik. Skoon, netjies en alles mooi gewys, en om 'n ekstra matras in die kamer te sit was geen moeite gewees. Ek sal vir seker by Aljama gaan slaap in die toekoms en kan dit hoogs aanbeveel. Baie dankie.

Aljama se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Cherize.
Dit was baie lekker om julle hier te gehad het.
Baie oulike seuns.
Kom gerus weer.

Aljama
Antonette D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette D

Netjies, skoon en gasvry.

Ons verblyf by Aljama was baie gerieflik. Hulle het uit hul pad uit gegaan om dit vir ons veilig en gemaklik te maak. Dit is baie skoon en netjies met vars handdoeke elke dag. Hulle is baie gasvry en vriendelik. Ons sal definitief weer Aljama besoek.

Aljama se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Antonette, dit was lekker om julle hier te gehad het.

Aljama
Liesl S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl S

Ons het baie lekker by Aljama gebly. Dit was gerieflik en naby aan alles!

Die eienaars is vriendelike, gasvrye mense en het ons baie welkom laat voel.

Aljama se terugvoer

Dankie Liesl, dit was lekker om julle te ontvang het.

Kom asb weer.

Vriendelije groete

Aljama
Sophette G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophette G

Perfekte oornag op pad Kruger wildtuin toe. Dankie vir die gasvryheid.

Dankie vir die mooi skoon eenheid met alles wat mens nodig het vir koffie- en teemaak.

Aljama se terugvoer

Baie dankie Sophette, ons waardeer jou terugvoer.

Dit was lekker om julle te ontmoet het.
Lekker dag.

Aljama
Riëtte B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riëtte B

Gerieflik en goed geleë.

Aljama is baie gerieflik ingerig, daar is genoeg ruimte en selfs 'n buite-area.

Aljama se terugvoer

Baie dankie Riette, dit was baie lekker om julle hier te ontvang het.

Aljama
Brigitte S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte S

Clean, friendly.

Accommodated late arrival.

Aljama se terugvoer

Baie dankie Brigitte, ons waardeer jou resensie.

Aljama
Adriana S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana S

Baie netjies en stil omgewing.

Baie vriendelik, gasvry, kamer is baie netjies geensins probleme gehad nie ons sal weer van Aljama gebruik maak. Dankie.

Aljama se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer jou terugvoer en sal julle graag weer wil ontvang.

Aljama
Malekutu H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malekutu H

It was so excellent.

It was a nice place to chill and have some fun.

Aljama se terugvoer

Hi Harold, thank you very much for your excellent review - we really appreciate.

Aljama
Sonja G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja G

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer was skoon en netjies. Die gastehuis is baie sentraal aan restaurante en die dorp.

Ons het nie die kamer gekry soos wat die foto's voorgestel het nie. Ons het 'n baie kleiner, beknopte kamer met 'n dubbelbed teen die muur gekry en dan was daar 2 groot trappe af na die kombuisarea. Ek dink net dit kan moeilik wees as ouer mense daar moet oorslaap. Dit was nogal 'n teleurstelling maar omdat ons net een nag oorgeslaap het het ons nie gekla daaroor nie.

Johan K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Vriendelike diens en lekker kon slaap.

Sal altyd weer terug gaan, was aangenaam verras oor goeie diens en mooi area.

Aljama se terugvoer

Baie dankie Johan, ons waardeer julle positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle hier te verwelkom.
Vriendelike groete, Elma Steyn.

Aljama
Hendry C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendry C

Baie aangenaam.

My enigste probleem was die trappe by die parkering. Ons ouer mense sukkel maar met die trappe. Die eienaars het regtig uit hulle pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Wat ons opgeval het was die netheid en hoe skoon dit was.

Aljama se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons neem kennis van die trappe en sal alternatiewe parkering bied vir ouer mense.

Aljama
Janus R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus R

Rustig, skoon, vriendelik.

Uitmuntende netheid en rustig.

Belinda S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

Skoon, netjies, gasvryheid fantasties. Geen negatiewe kritiek nie!

Sien sterre.

Marita V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marita V

Baie rustig en lekker.

Wonderlike mense.

Leandri V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Leandri V

Lekker ligging.

Goeie ligging, benodig beslis 'n waaier of lugversorger.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anneckestraat 38, Premier Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b2017034664ceb1d5f8b376dec89b95b90cd948a829cc194f27848e7488f17446f0d8f5c7bf4e7a0652abc857ecb818a67b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 38 Annecke Street Premier Park 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.8244538 30.145108
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang