Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alkantmooi

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierstraat 6, Tsitsikamma, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Alkantmooi is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis by die see in Eersterivierstrand. Hierdie dorpie is aan die ruwe kuslyn van die Tsitsikamma versteek en bied 'n privaat en afgeleë ligging vir diegene wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed, en die laaste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamers het 'n bad en stort of net 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Dit lei na die oopplan-leefarea wat met 'n see-uitsig spog en 2 etenstafels, 'n sitkamerstel.

Daar is ook 'n TV, ingeboude braai-area, sitarea, 2 etenstafels buite en 'n see-uitsig.

Eersterivier bied wandelroetes, ongelooflike visvangrotse en 'n swemstrand is slegs 'n hanetreetjie van die stoep af. Dit is ook minder as 10 minute vanaf die unieke Fynbos-gholfbaan. Binne 'n 100 km-radius is daar talle ongelooflike avonture soos slang-, wolf-, olifant- en voël-parke. Die Stormsrivierbrug met sy staproetes, die groot boom, boomtoptoere en Stormsriviermond is ook redelik nabygeleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 5 resensies vir Alkantmooi
Netheid
2.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
2.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Tjaard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Eersterivierstraat 6, Tsitsikamma, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
  • Gaste dink Alkantmooi het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierstraat 6, Tsitsikamma, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA101edb1942b9ee0fe0da81e6ccccbb82ae79e6591e18da45edd5750cc181c378226e8091b6b638578905651bb3f18627785f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 10) 5 5 1 4 6 Eersterivier Road Tsitsikamma 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.070251215343 24.214503419522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang