Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units
Beskrywing
Dié eenheid bied 'n romantiese wegbreek aan 2 gaste. Daar is 'n ruim slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met verhitte handdoekrelings en 'n aparte stort en toilet. Verder is daar 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf en 'n toonbank met stoeltjies toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Skuifdeure lei na 'n dek met stoepmeubels, 'n ketelbraai en 'n pragtige uitsig. Die eenheid gebruik sonkrag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Alkantmooi is die ideale plek vir 'n rustige en romantiese wegbreek. Kinders onder 12 word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rage-studente kan ongelukkig nie vanaf November tot Desember gehuisves word nie.
Let asb. dat die pad na die Keurkloof-eenhede nie toeganklik is vir toerbusse nie.
Ontbyt is nie by die tariewe ingesluit nie, maar gaste is welkom om ontbyt te bespreek wanneer hulle inklok of voor die tyd. Ekstra kostes is van toepassing.
Rook word nie in die eenhede toegelaat nie. Elke eenheid het 'n stoep waar gaste kan rook. Asbakke word voorsien.
Die selfsorgwoonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Daar is 'n 1,9 km lange grondpad wat vir alle karre geskik is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied 'n romantiese wegbreek aan 2 volwassenes. Daar is 'n ruim slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met verhitte handdoekrelings, 'n losstaande ovaalbad en 'n aparte stort en toilet. Verder is daar 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf en 'n toonbank met stoeltjies toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Skuifdeure lei na 'n dek met stoepmeubels, 'n ketelbraai en 'n pragtige uitsig. Die eenheid gebruik sonkrag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Alkantmooi is die ideale plek vir 'n rustige en romantiese wegbreek. Kinders onder 12 word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rage-studente kan ongelukkig nie vanaf November tot Desember gehuisves word nie.
Let asb. dat die pad na die Keurkloof-eenhede nie toeganklik is vir toerbusse nie.
Ontbyt is nie by die tariewe ingesluit nie, maar gaste is welkom om ontbyt te bespreek wanneer hulle inklok of voor die tyd. Ekstra kostes is van toepassing.
Rook word nie in die eenhede toegelaat nie. Elke eenheid het 'n stoep waar gaste kan rook. Asbakke word voorsien.
Die selfsorgwoonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Daar is 'n 1,9 km lange grondpad wat vir alle karre geskik is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n verhitte handdoekreling. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf en 'n toonbank met stoeltjies toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Skuifdeure lei na 'n dek met stoepmeubels, 'n ketelbraai en 'n pragtige uitsig. Die eenheid gebruik sonkrag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Alkantmooi is die ideale plek vir 'n rustige en romantiese wegbreek. Kinders onder 12 word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rage-studente kan ongelukkig nie vanaf November tot Desember gehuisves word nie.
Let asb. dat die pad na die Keurkloof-eenhede nie toeganklik is vir toerbusse nie.
Ontbyt is nie by die tariewe ingesluit nie, maar gaste is welkom om ontbyt te bespreek wanneer hulle inklok of voor die tyd. Ekstra kostes is van toepassing.
Rook word nie in die eenhede toegelaat nie. Elke eenheid het 'n stoep waar gaste kan rook. Asbakke word voorsien.
Die selfsorgwoonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Daar is 'n 1,9 km lange grondpad wat vir alle karre geskik is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort en bad, 'n kombuis, toonbank en 'n sitarea wat na die privaat stoep met 'n braai-area lei. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Alkantmooi is die ideale plek vir 'n rustige en romantiese wegbreek. Kinders onder 12 word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rage-studente kan ongelukkig nie vanaf November tot Desember gehuisves word nie.
Let asb. dat die pad na die Keurkloof-eenhede nie toeganklik is vir toerbusse nie.
Ontbyt is nie by die tariewe ingesluit nie, maar gaste is welkom om ontbyt te bespreek wanneer hulle inklok of voor die tyd. Ekstra kostes is van toepassing.
Rook word nie in die eenhede toegelaat nie. Elke eenheid het 'n stoep waar gaste kan rook. Asbakke word voorsien.
Die selfsorgwoonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Daar is 'n 1,9 km lange grondpad wat vir alle karre geskik is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alkantmooi Privaat Natuurreservaat, Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang