Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alkantmooi Privaat Natuurreservaat, Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 R1 840 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units is luukse selfsorgwoonstelle wat met sonkrag werk op die kruin van 'n heuwel in die Alkantmooi Privaat Natuurreservaat. Gaste sal hier omring word deur van die pragtigste natuur-uitsigte. Hierdie reservaat is in die Keurboomsriviervallei naby Plettenbergbaai op die wêreldbekende Tuinroete.

Daar is 3 Keurkloof-eenhede, elk met 'n aparte ingang. Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Skuifdeure lei na 'n dek met stoepmeubels, ketelbraaigeriewe en 'n skouspelagtige uitsig op die berg en oor die bos. Gratis WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien.

Die eenhede word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Daar is 'n verskeidenheid buitelug-aktiwiteite wat moontlik gemaak word deur Alkantmooi se nabyheid aan die oseaan, rivier, woude en berge. Die area spog met 'n oorvloed voëls en diere, insluitend die aangrensende natuurreservaat, Keurboomsrivier.

Daar is 'n grondpad van 1,9 km wat na die verblyf lei. Hierdie pad is nie toeganklik vir toerbusse nie. Daar is geen restaurant op die perseel nie, maar die naaste restaurant is slegs 3 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Ronel M
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige omgewing. Die uitsig vanuit die kamer is asemrowend. Baie mooi uitsig. Eenheid is goed toegerus.
Jun 2024
Bond F
Saam met vriende
5.0
Alles was perfek. Die ligging, die diens, die kamers en wowza die view! Ongelooflik! Hidden gem!
Feb 2024
Annelies N
Saam met vriende
5.0
Verfrissend en rustig. Mooi plek, goeie ontbyt, gawe mense.
Okt 2023
Corné G
Saam met lewensmaat
5.0
Alle kante mooi! Die mooiste uitsigte, baie skoon en netjies met alle geriewe wat nodig is vir 'n lekker oorbly!
Jun 2023
Chante B
Saam met lewensmaat
5.0
Breathtaking views with great accommodation. The stay with Alkantmooi was great. The service was amazing, we received a breakfast platt...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Magdeld Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 110

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Alkantmooi Privaat Natuurreservaat, Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
R2 300 R1 840
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 300
R2 300 R1 840
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alkantmooi Privaat Natuurreservaat, Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlMGM0ZDAzLTkxYzQtNDJhZC04OTc3LTUyNWMxNzQ2MGNmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 840 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 Alkantmooi Private Nature Reserve Keurbooms River 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.00202880119 23.40677953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang