Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee
Beskrywing
Keursee 1 is 'n selfsorg-eenheid op die eerste verdieping met slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die badkamer het 'n stort en 'n bad. Ander geriewe sluit 'n kombuisie, eetarea, kluis, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en stoofplaat toegerus. Die eenheid het ook 'n balkon en 'n privaat ingang. Die ingang na die eenheid word via 'n oprit met 2 trappies bereik. Die eenheid word deur sonkrag aangedryf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
Let asb. dat daar 'n 2 km grondpad is wat na Alkantmooi lei. Dit is nie geskik vir toerbusse nie.
Daar is nie 'n restaurant op die perseel nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Keursee 2 is 'n selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer en slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die badkamer het 'n stort. Die slaapkamer bied toegang tot 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die Robberg-skiereiland, die Indiese Oseaan en die Keurbooms-strandmeer. Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid word deur sonkrag aangedryf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
Let asb. dat daar 'n 2 km grondpad is wat na Alkantmooi lei. Dit is nie geskik vir toerbusse nie.
Daar is nie 'n restaurant op die perseel nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Keursee 3 is 'n selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die badkamer het 'n stort. Die slaapkamer bied toegang tot 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die Robberg-skiereiland, die Indiese Oseaan en die Keurbooms-strandmeer. Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid word deur sonkrag aangedryf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
Let asb. dat daar 'n 2 km grondpad is wat na Alkantmooi lei. Dit is nie geskik vir toerbusse nie.
Daar is nie 'n restaurant op die perseel nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Keursee 4 is 'n selfsorg-eenheid met 1 slaapkamer. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die badkamer het 'n stort. Die slaapkamer bied toegang tot 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die Robberg-skiereiland, die Indiese Oseaan en die Keurbooms-strandmeer. Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid word deur sonkrag aangedryf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
Let asb. dat daar 'n 2 km grondpad is wat na Alkantmooi lei. Dit is nie geskik vir toerbusse nie.
Daar is nie 'n restaurant op die perseel nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Keursee 89 is 'n selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 volwassenes. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n aparte sitkamer wat na 'n dek met gasbraaigeriewe, 'n pooltafel en stoepmeubels lei. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Veilige parkeerplek en skoonmaakdienste van Maandag tot Saterdag, behalwe openbare vakansiedae, is beskikbaar. Die eenheid word deur sonkrag aangedryf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder 12 jaar toegelaat nie.
Let asb. dat daar 'n 2 km grondpad is wat na Alkantmooi lei. Dit is nie geskik vir toerbusse nie.
Daar is nie 'n restaurant op die perseel nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alkantmooi, Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang