Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sonelle L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie aangenaam - sal beslis aanbeveel. Vriendelike ontvangs, pragtige uitsig, luukse verblyf wat goed ingerig is en ekstra moeite wat gedoen is vir ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juli V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Puik ligging, rustig, goed toegerus. Asemrowende uitsig! Pragtige, skoon, goed toegeruste kamer, kombuis met alles wat jy nodig het! Ons sal definitief hierdie fasiliteit weer gebruik! Reeds aanbeveel by al my vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heine S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Asemrowend mooi. Keursee 89 is ruim met al die geriewe wat mens nodig het. Die eenheid is onder die eienaars se huis geleë, maar is wel steeds baie privaat. Let net op dat daar 'n 2 km grondpad teen die berg op is om by die akkommodasie uit te kom. Baie dankie aan die gasheer en gasvrou vir hulle gasvryheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siegfried L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Die woonstel het alles gehad wat ons benodig het en 'n pragtige uitsig. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Al te mooi! Verskriklike mooi plek omring met die natuur en 'n uitsig oor die see. Ons het baie goed uitgerus en ons verblyf baie geniet. Ons kamer was elke dag netjies gemaak. Die plekkie is toegerus met alles wat jy kan nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jan H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Baie rustig met 'n besonderse uitsig. 'n Pragtige plek en ons het baie lekker gebly. Daar was 'n baie welkome klein ontbytplatter in die yskas. Hulle verskaf ook gratis houtskool en aanstekers vir die Weber-braai wat regtig goed is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Lekker, stil en rustig. Baie lekker en stil, ideaal vir iemand wat nie te veel mense soek nie en wil rus. Was ongelukkig net daar vir twee aande en moes ook bietjie werk. Plek was baie skoon en netjies, alles wat ons benodig het was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Keagan F
1 nag
5.0
Des 2022

Beautiful view. We had a great stay with comfortable rooms and a magnificent view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Uitstekend. Daar word baie moeite gedoen vir gaste. Die grondpad is van so aard dat 'n gewone voertuig nie sukkel om die bestemming te bereik nie. Privaat en luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Beautiful views. Very neat and comfortable. Lovely stay. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Magdeld Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 110

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 900
R1 900 R1 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alkantmooi, Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc7c2403a35c9e40353712f28a753722d5da20dd89ebc87f16b5d68ec8f2da003b7574e78acc008d4076e5cbd21eb484701e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 520 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 Alkantmooi Keurbooms River 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.002020940298 23.40678781271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang