Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Magdeld Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 110

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 82 resensies vir Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sonelle L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonelle L

Baie aangenaam - sal beslis aanbeveel.

Vriendelike ontvangs, pragtige uitsig, luukse verblyf wat goed ingerig is en ekstra moeite wat gedoen is vir ontbyt.

Juli V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juli V

Puik ligging, rustig, goed toegerus.

Asemrowende uitsig! Pragtige, skoon, goed toegeruste kamer, kombuis met alles wat jy nodig het! Ons sal definitief hierdie fasiliteit weer gebruik! Reeds aanbeveel by al my vriende.

Heine S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heine S

Asemrowend mooi.

Keursee 89 is ruim met al die geriewe wat mens nodig het. Die eenheid is onder die eienaars se huis geleë, maar is wel steeds baie privaat. Let net op dat daar 'n 2 km grondpad teen die berg op is om by die akkommodasie uit te kom. Baie dankie aan die gasheer en gasvrou vir hulle gasvryheid.

Siegfried L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siegfried L

Die woonstel het alles gehad wat ons benodig het en 'n pragtige uitsig.

Ja, ons het lekker gebly.

Claudia K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia K

Al te mooi!

Verskriklike mooi plek omring met die natuur en 'n uitsig oor die see. Ons het baie goed uitgerus en ons verblyf baie geniet. Ons kamer was elke dag netjies gemaak. Die plekkie is toegerus met alles wat jy kan nodig kry.

Jan H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan H

Baie rustig met 'n besonderse uitsig.

'n Pragtige plek en ons het baie lekker gebly. Daar was 'n baie welkome klein ontbytplatter in die yskas. Hulle verskaf ook gratis houtskool en aanstekers vir die Weber-braai wat regtig goed is.

Jan D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D

Lekker, stil en rustig.

Baie lekker en stil, ideaal vir iemand wat nie te veel mense soek nie en wil rus. Was ongelukkig net daar vir twee aande en moes ook bietjie werk. Plek was baie skoon en netjies, alles wat ons benodig het was daar.

Keagan F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keagan F

Beautiful view.

We had a great stay with comfortable rooms and a magnificent view.

Dirk V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Uitstekend.

Daar word baie moeite gedoen vir gaste. Die grondpad is van so aard dat 'n gewone voertuig nie sukkel om die bestemming te bereik nie. Privaat en luuks.

Grant H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant H

Beautiful views. Very neat and comfortable.

Lovely stay. We will be back.

Andre L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Alkant mooi is regtig mooi aan alle kante. Pragtige uitsig.

Ons het baie van die stilte en privaatheid gehou.

Doret B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret B

Pragtige plek met die mooiste uitsig.

Ons het baie lekker gebly.

Johan C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Te kort en sal graag langer wou bly.

Fantasties en binne bereik van al die kommoditeite. Gaan weer terug maar dan vir 'n week. Sielerus is 'n onderbeskrywing.

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee se terugvoer

Hallo Johan,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ek waardeer dit opreg. Hoop ons sien julle gou.
Groete
Magdeld

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee
Gerrit S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit S

Beautiful cottage, spectacular views.

We had a great stay at Alkantmooi. The views are spectacular and the cottage we stayed in quite luxurious and very comfortable as well as very well equipped.

Greta F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greta F

What a fantastic spot!

The view is spectacular, the accommodation is beautiful and the staff are warm and accommodating.

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee se terugvoer

Hallo Greta,
Thank you very much for the review - it was really a pleasure to host you. We really look forward to welcome you back at Alkantmooi.!
Magdeld

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee
Willem A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem A

Asemrowend.

Baie mooi plek teen die berg wat uitkyk oor die Bitou- en Keurboom riviermonde. Baie stil en baie rustig. Enigste klagte was die paar dooie insek karkasse wat ons in tussen die lakens ontdek het die volgende oggend.

Megan R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Megan R

Nie goed nie.

Het vir 2 nagte betaal, net een nag gebly. Eerstens, die feit dat jy 1,9 km se grondpad moet ry, was nie goed nie. Die unit was skoon, maar nie lekker gebruik nie. Die beddegoed was nie vars nie, ons het niks geslaap nie, het baie sleg geruik. Daar was 'n handgrootte spinnekop, plus kleintjie in die eenheid. Die eenheid is baie goed toegerus. Ons het R1500 verloor, maar ek het nie kans gesien om langer daar te bly nie. Die feit dat ek eenheid 2 gekies het, was ek gekontak om te sê ek sal Saterdag in eenheid 1 wees en dan Sondag oorskuif na unit 2, was onaanvaarbaar.

Heila S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila S

Heerlike verblyf met asemrowende uitsigte. Alkantmooi.

Heerlik. Sal vir seker weer gaan kuier. Die mooiste uitsig ooit, kamers netjies en toegerus met alles wat nodig is. Alhoewel dit selfsorg is, was die bederfies in die yskas vir ontbyt 'n heerlike ekstra bonus. Vir seker 'n onvergeetlike kuiertjie by 'n asemrowende bestemming.

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee se terugvoer

Heila,
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering! Ek waardeer dit opreg.
Vertrou ons gaan julle gou weer sien.
Groete
Magdeld

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee
Annelisa S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelisa S

Awesome!

We had a lovely time. Everyone who assisted us was super friendly.

Sarah M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah M

Dit was so besonders mooi.

Die eenheid was pragtig skoon. Dit was nie net 'n gewone eenheid nie, die meubels is pragtig en spreek van klas en styl. Die uitsig was asemrowend!

Corrin K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrin K

It was very nice, especially the scenery.

Everything was like in the pictures and that is what I loved most. The tranquillity was the best.

Wally F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wally F

Heerlik

Pragtige plek. Die natuur is so mooi. Die eienaar is baie vriendelik!

Ricus M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricus M

Ligging, diens, waarde vir geld.

Een woord: Uitstekend.

Ronel D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Alkantmooi is 'n ware juweel van 'n plek.

Ons het heerlik gebly, die plek is pragtig en die diens was voortreflik. Baie dankie Minelia jy is 'n ster.

Verena M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verena M

It is really is Alkantmooi.

We had a wonderful stay. The unit has everything you need for self-catering. Private and views to die for.

Deidre V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre V

Heerlik, waarde vir geld.

Baie rustige omgewing, veilig. Kamer was baie mooi skoon en goed toegerus, die uitsig was prentjie mooi. Almal baie vriendelik.

Unathi B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unathi B

Amazing.

Everything was amazing, the view is breathtaking. The rooms were neat and clean, excellent service from the staff.

Sarina C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina C

'n Stukkie paradys.

Alles was uitstekend en die uitsig is asemrowend! Naby aan uitstekende restaurante en strande. Daar is ook heerlike stap- en bergfietsroetes. Ons sal baie graag weer by Alkantmooi bly.

Pieter V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Perfekte wegbreek met beste uitsig. Naby genoeg aan alles, maar ver genoeg vir rus en vrede.

Alles was puik. Die charcoal vir die braai was amper 'n raps te min, maar het dit net-net gemaak. Andersins alles perfek.

Thomas D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas D

Onvergeetlike nagrus en akkommodasie.

Baie skoon, netjies, ten volle toegerus en ongelooflike uitsig. Ons het so lekker uitgerus en die spasie so geniet, wens ons het larger gebly! Ons sal weer terug gaan sonder twyfel! Baie dankie vir die spesiale ervaring.

Juaneta L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juaneta L

Stunning view, lovely rooms, welcoming host.

Short, but most enjoyable and comfortable.

Gerhard K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K

Ongelooflike uitsig in 'n pragtige eenheid met baie rustigheid!

Vriendelike personeel. Skoon en netjies. Goed toegerus. Lieflike groot stoep met privaatheid.

Chanè S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chanè S

Breathtaking views!

Perfect getaway for our honeymoon. Enjoyed breathtaking views whilst having lunch on the balcony. Room is serviced daily and received a complimentary breakfast. Highly recommended.

Alana D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alana D

Amazing views as promised, stunning accommodation.

We expected a lovely place but were surprised nevertheless at the fittings, cleanliness and of course the wonderful views. A little out of the way if you want to spend more time in town but we loved the peace and privacy.

Sanet M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M

Lekker, veilige plek waar mens kan stap ook.

Aangename verblyf, vriendelike ontvangs, dankie!

Reline D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reline D

Vriendelik verwelkom. Eenheid was silwerskoon, luuks en het 'n pragtige uitsig.

Ligte ontbyt ook ingesluit. Waardeer!

Tania V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania V

Pragtige uitsig en heerlik ingerig.

Die uitsig is net wow. Woonstel is ingerig met alles wat nodig is en omgewing is pragtig. Sal defnitief weer by Alkantmooi bly.

Evert B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Evert B

Een van die mooiste uitsigte wat ons al gesien het vanaf eenheid 89.

Met die uitsig kyk jy oor die hele Keurboomsrivier en dele van Plettenbergbaai. Baie mooi en groot kuierdek.

Nadus N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadus N

Ongelukkig oor ervaring.

Bespreking sê geen onder 12 jaar kinders Nie. Die eenheid langs ons het baba gehad wat ons heel aand wakker gehou het.

Wayne B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Wayne B

Nice.

Nice place. Quite far out of town. Cosy. But felt a little uneasy as we were the only people there and there were no security guards walking around. Alarms had to be switched on at night.

Sune V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Sune V

Lyk regtig baie mooi.

Ek stel voor hulle noem die grondpad teen die hoë helling op die site voor die tyd dat kliënt kan weet dit is nie op 'n teerpad nie maar wel 'n enkel grondpad. Daar is ook geen restaurant nie. Moet die perseel verlaat vir kos wat ongemaklik is. Maar anders as dit lyk dit baie mooi.

Nomsa H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomsa H

See stars.

See stars.

Hannari F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannari F

Ongelooflik! Sal definitief weer teruggaan.

Die uitsig was asemrowend. Die perfekte blyplek.

Alexander K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander K

Dit was n lekker plek skoon en luuks met goeie diens en fantastiese uitsig sal weer daar gaan uitspan.

Daar is baie om te sien in die omgewing het die botiek wynkelders baie geniet

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee se terugvoer

Baie dankie Alex, julle was baie vriendelike gaste en dit was 'n groot plesier om julle op Alkantmooi te hê. Magdeld

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee
Ronél M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél M

Perfek voldoen aan al ons behoeftes.

Ontvangs met aankoms het 'n baie positiewe indruk gemaak. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Nadine V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Alkantmooi is prentjiemooi!

Ruim, skoon en netjiese eenheid met besonderse see en rivier-uitsigte. Ons het lekker gekuier en sal definitief weer kuier! Die meisies was vriendelik en het ons soos familie laat voel.

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee se terugvoer

Nadine,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie - en hoop om julle gou weer op Alkantmooi te sien.
Magdeld

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee
Christine D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Fantasties!

Alkantmooi is regtig soos die naam sê oral om mooi met lieflike uitsig! Baie goeie diens gekry met warm verwelkoming, dankie Minelia! Dis baie netjies en gerieflik. Sal beslis weer hier tuisgaan.

Qhamisa P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Qhamisa P

We had a lovely stay, beautiful calming environment perfect for relaxation.

The apartment was so beautiful and neat and the stuff was friendly.

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee se terugvoer

Thank you very much for your time to write the positive review.
We really look forward to welcome you back at Alkantmooi.
Magdeld

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee
Francois R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois R

Baie mooi uitsig.

Eenheid was skoon en netjies met alles toegerus.

Henry S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S

Pragtig, gasvry, luuks en huislik

Het aan ons verwagtinge. Was heerlik en die diens puik

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee se terugvoer

Baie dankie Henry - ons waardeer dit baie!

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee
Marinette D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinette D

Luukse verblyf met 'n asemrowende uitsig!

Alkantmooi is werklik alkant-prentjiemooi! Die Keursee chalets het 'n panoramiese uitsig oor die Keurboomsriviermond en Plettenbergbaai. Beslis die mooiste in die omgewing! Keursee 2 (waarin ons tuisgegaan het) is 'n baie moderne, luukse, netjiese, ruim chalet met alle geriewe vir 'n baie aangename, romantiese, ontspanne, veilige en rustige verblyf. Die Fynbos-ontbyt, wat bedien is op die chalet se houtdek met die pragtigste uitsig, was 'n besonderse ervaring. Hierdie chalet is ideaal vir 'n wittebrood of spesiale oorslaap. Ons sal dit beslis aanbeveel vir iemand wat iets baie besonders wil ervaar. Baie dankie aan Magdel en haar span vir die spesiale moeite om ons 35ste huweliksherdenking iets besonders te maak - julle plek en diens is tops!

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee se terugvoer

Hi Marinette,

Baie dankie vir julle verblyf hier by Alkantmooi. Ons is baie bly day julle dit geniet het, en hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete,
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee
Dirk V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Ons het 'n heerlike tyd gehad.

Ons het heerlik bo op die kop gebly met 'n konstante mooi uitsig oor Plet en Keurbooms Rivier.

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee se terugvoer

Beste Dirk

Dankie vir julle verblyf hier by Alkantmooi. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Groete
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee
Dewald R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald R

Ongelooflik lekker!

Pragtige plek. Puik diens. Ongelooflike uitsig!

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee se terugvoer

Beste Dewald.

Baie dankie vir julle verblyf hier by Alkantmooi. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en sien uit om julle weer te verwelkom.

Wonderlike dag verder.
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee
Dave N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave N

Wow! Julle sien ons beslis weer!

Absoluut 'n moet om hier te bly. Alles baie netjies en skoon. Foto's laat beslis nie reg geskied aan die pragtige plek nie. Awesome stories!

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee se terugvoer

Beste Dave,

Baie dankie vir julle verblyf hier by Alkantmooi. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop om julle weer te sien.

Lekker dag.

Groete,
Ena
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee
Elizabeth N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N

Aangenaam en sentraal.

Dit was 'n pragtige ruim eenheid met 'n asemrowende uitsig. So 10 km buite Plettenbergbaai, maar heerlik om oral heen uit te ry.

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee se terugvoer

Hi Elizabeth,
Dankie vir julle verblyf hier by Alkantmooi en die goeie terugvoer.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Lekker dag.
Ena Theunissen
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee
Trudie P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie P

Onvergeetlike uitsig, baie netjiese verblyf met al die geriewe wat nodig was.

Uitsig is regtig ongelooflik. Heerlike gerieflike, netjiese verblyf met alles wat nodig is. Sal graag weer daar bly. Daar was een aspek wat my egter ongemaklik laat voel het, en dit is die notas wat opgesit is om gaste in te lig om streng voor 10:00 uit te wees. Ek verstaan dat dit nodig is om by tye te hou, maar die dreigement dat mens vir 'n ekstra dag sal moet betaal as jy na 10:00 eers uit is, het my onwelkom laat voel. Ek het nog nooit verblyf laat verlaat nie, en ek dink dat die oorgrote meerderheid gaste soos ek sal wees. Dis dalk nie nodig om almal wat by reëls hou onwelkom te laat voel oor die klein groep mense wat nie daarby hou nie.

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee se terugvoer

Hi Trudie,
Ons is baie bly dat julle lekker gebly het en baie jammer as jy onwelkom gevoel het oor die notas.
Lekker dag,
Ena
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee
Ben E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben E

Baie netjies en stil met fantastiese uitsig oor die see.

Baie netjies en stil met fantastiese uitsig oor die see.

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee se terugvoer

Hi Ben
Dankie vir julle verblyf hier by Alkantmooi en die goeie terugvoer.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Lekker dag.
Ena Theunissen
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee
Chrystal V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrystal V

Asemrowend mooi.

Mooiste plek ooit. Pragtige natuur en uitsig. Luukse eenheid en baie netjies. Ons kom definitief weer terug.

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee se terugvoer

Beste Chrystal,

Baie dankie vir julle besoek hier by Alkantmooi.
Ons is baie bly dat julle dit geniet het, en hoop om julle weer te sien.

Lekker dag.
Ena Theunissen
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee
Amanda V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda V

Beautiful location with stunning views.

Warm and friendly welcome by Ena when we arrived. Beautiful accommodation but much smaller than the impression created with the photos we saw upfront. Basic utensils but missed a few items that would have been helpful for such a long stay - e.g. a decent small chopping knife, a lid for the frying pan. Staff came around to clean our unit every day, even on the public holiday (unexpected and much appreciated). Four complimentary breakfasts offered (2 people x 2 mornings). On the Wednesday when we had the first of the 2 breakfasts we only got to our destination for the day by 10h30 as they were not willing to serve breakfast before 9h00. We ended up cancelling the breakfast for the Friday morning as it is just too late in the day to have breakfast only at that time.

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee se terugvoer

Hi Amanda,
Thank you for your stay at Alkantmooi.
We are glad that you have enjoyed it and would like to see you again in the future.
Thank you for the review we will have a look at the kitchen utensils and breakfast times.
Have a wonderful day.
Warm regards,
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee
Linda D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda D

Baie vriendelike, rustige verblyf.

Alkantmooi bied pragtige uitsig oor Plettenbergbaai en die Keurboomsrivier. Die kamer is uitstekend toegerus en elke dag puik gediens. Die reuse ontbyt is in ons kamer bedien - warm en smaaklik. Beslis aanbeveel. Muskiete het bietjie gepla, maar spuitgoed is voorsien.

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee se terugvoer

Beste Linda,

Baie dankie vir julle verblyf hier by Alkantmooi. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop om julle weer in die toekoms hier te sien.

Lekker dag.

Groete,
Ena
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee
Mareliza J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareliza J

Heerlike plekkie met 'n uitsig waarvoor mens nie moeg kan word nie!

Ons het ons verblyf hier baie geniet. Die eenheid is deurentyd mooi skoongemaak - altyd in 'n tyd wat ons uit was. Heerlike "snacks" in die yskas gekry met ons aankoms. Die uitsig is prentjiemooi en mens kan rerig net nie genoeg daarvan kry nie. Baie goed ingerig - met alles wat jy mag nodig kry. Die grondpaadjie na die verblyf was goed onderhou, en het veilig gevoel.

Christo D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Die mooiste uitsig en plek om te herlaai en stil te word.

Ons het 'n plek gesoek om net weer batterye te herlaai en inspirasie te kry vir werk opdragte wat gedoen en beplan moet word en Alkantmooi was meer as dit. Dis fantastiese uitsig, stil en 'n plek om net weer te besef hoe mooi. Ons land is en hoe lekker die natuur is. Dis mooi, skoon en baie vriendelike personeel. Ek kan die plek beslis aanbeveel!

Kevin K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin K

Die bested plek om te bespreek in Plettenbergbaai.

Baie mooi en baie skoon. Sal definitief terug kom.

Riekie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riekie D

Pragtige ligging en pragtig uiteengesit met rustigheid.

Pragtige ligging en pragtig uiteengesit met rustigheid en privaatheid.

Jaco V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Baie mooi views.

Ons het baie lekker gebly by Alkantmooi. Die kamer is baie modern. Ons het gevra dat ons kamer spesiaal opgemaak word vir 'n spesiale geleentheid en hulle het baie moeite gedoen om dit vir ons mooi en lekker te maak. Ons het baie goeie diens gekry en 'n baie lekker ervaring gehad.

Johan R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Baie netjies en luuks. het baie lekker gebly.

Die uitsig is wonderlik en die eenhede is uitstekend toegerus. Baie lekker gebly.

Esme D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme D

Luukse en gemaklike eenheid. Mooiste uitsig en rustig.

Alkantmooi is die mooiste plek, dit is baie luuks en so rustig. Ons het heerlik gebly en die mooi uitsig geniet.

Shane D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane D

Wonderlike ervaring, stunning view!

Dit was 'n wonderlike ervaring, baie mooi uitsig en goeie diens. Sal enige tyd weer gaan.

Dieter D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter D

Amazing.

Really an amazing place. Very beautiful.

Martin E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E

Ongelooflik!

Pragtige plek om te bly. Alles was perfek, baie baie netjies en baie goed toegerus! Ongelooflike uitsig! Kan Alkantmooi ten sterkste aanbeveel.

Ig F - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ig F

Wonderlike plek met die beste uitsig.

Pragtige plek. Baie gerieflik, netjies en veilig. Uitstekende waarde vir geld. Sal beslis weer gaan. Op ons eerste oggend het ons egter koue water gehad a.g.v. die bure wat seker "baie vuil was" en vir seker 'n uur gestort het. Sal aanbeveel dat waterbesparende stortkoppe geïnstalleer word of dat elke eenheid van sy eie warmwatersilinder voorsien word. Nie die eienaars se fout nie, maar die van selfsugtige gaste.

Natascha K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha K

Absoluut fantasties!

Alkantmooi is definitief die regte naam vir hierdie plek. Alles was mooi: die uitsig, die akkommodasie, die gasvryheid. Ons het ongelooflik lekker gebly en baie veilig gevoel. Dit was 90% wat ons vakansie so lekker gemaak het. Magdeld, haar gesin en haar staf is baie behulpsaam en gasvry. Ons gaan vir Bella (die oulikste hond in die wêreld) en Jack (baba hondjie) ook baie mis, hulle laat jou ook voel asof jy by jou eie huis is. Baie dankie julle! Ons beveel julle 100% aan.

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee se terugvoer

Natascha,
Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer - veral omdat julle ook in die bedryf is! Ons geniet altyd ons Namibiese gaste en sien baie uit om julle weer te verwelkom op Alkantmooi - die keer in Keursee 1.
Magdeld Alkantmooi!

Alkantmooi Private Nature Reserve Keursee
Lienkie R - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienkie R

Ongelooflike uitsig! Lieflike plek!

Ons het 'n wonderlike naweek gehad! Ons gaan definitief weer soontoe!

Yolande J - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande J

Onvergeetlik! Ons gaan beslis weer hier bly.

Alkantmooi! Vriendelike eienaar en personeel. Asemrowende uitsig. Elke sent en kilometer werd. Sal definitief weer en weer terugkeer.

Marco C - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco C

Best ever.

A very relaxing experience with best of views. Wished we could stay longer.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beste ooit.

Baie ontspanne ervaring met die beste uitsigte. Wens ons kon langer bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Paul K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul K

Pragtige, ruim kamers met mooi uitsig.

Ons was verras met die kamer-uitleg en die verwelkoming. Die kamers is privaat en het pragtige uitsigte. Die area is baie stil en uitstekend vir wegbreek om jouself te vind.

Claudine H - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine H

Sal verseker weer by Alkantmooi bly!

Een aand was beslis nie genoeg nie. Sien uit om dit in die somer te beleef. Pragtige uitsig en omgewing.

Claudine H - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine H

Sal verseker weer by Alkantmooi bly!

Een aand was beslis nie genoeg nie. Sien uit om dit in die somer te beleef. Pragtige uitsig en omgewing.

Madelein D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein D

Ongelooflike ervaring!

Uitstekende diens en verblyf. So baie geniet. Dankie vir alles.

Johan D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Ons het 'n kwaliteit, goed toegeruste oornagplek gesoek met sekuriteit en daar was niks wat gekort het nie.

Hierdie selfsorg-eenheid was na ons mening puik. Uiters netjies, baie goed toegerus met alles wat ons nodig gevind het, sekuriteit was baie goed en daar was werklik niks wat ons kon kritiseer nie. Ons sal beslis weer daar 'n draai maak wanneer ons in daardie omgewing toer.

Marizanne D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne D

"Stunning" uitsig, mooi binnekant en baie spasie!

Baie lekker gebly. Daar is oulike eetplekkies en 'n mooi strand daar naby. Ek is mal oor die baie spasie van die woonstel. Alles wat jy nodig het.

Andre D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Netjies, goeie uitsig.

Sal volgende keer langer bly!

Vanaf R1 900
R1 900 R1 520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alkantmooi, Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc7c2403a35c9e40353712f28a753722d5da20dd89ebc87f16b5d68ec8f2da003b7574e78acc008d4076e5cbd21eb484701e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 520 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 Alkantmooi Keurbooms River 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.002020940298 23.40678781271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang