Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alkantsee

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Desiree W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was kort maar beslis die moeite werd. Ons het baie lekker gebly. Ons gasvrou het heeldag in kontak met ons gebly en dit was gerustellend. Die plekkie was skoon, ons het snoesig geslaap en was goed uitgerus. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Comfortable with amazing views. The owners are such welcoming, friendly people. The accommodation fulfilled our every need, and the views are stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beatrix
Alkantsee
Goeie middag Wendy, dit was heerlik om julle twee te huisves. Dankbaar julle het ontspan en die pragtige kuslyn geniet! Met vriendelike groete Beatrix

Elsa G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Goed toegeruste, sentrale, veilige waarde vir geld akkommodasie. Die baie netjiese eenheid is goed toegerus, skep 'n rustige atmosfeer en het alles wat nodig is om gemaklik uit te span. Baie vriendelike, persoonlike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Lekker geslaap. Ons het heel lekker gebly by Alkantsee. Ons was baie teleurgesteld toe ons daar kom en uitvind dat die braai area nie vir ons beskikbaar was nie (dit was een van die hoof redes hoekom ons op die selfsorg-eenheid besluit het). Gelukkig het die gasvrou vir ons 'n Weber gegee om te gebruik in die oprit, so ons kon ons vleisie braai. Nie ideaal nie - maar nogtans dankbaar. Ons moet ook noem dat die stort se waterdruk nie fantasties is nie. Behalwe vir die braai en die stort was ons kuier baie lekker. Ons was hartlik verwelkom en die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tydjie in Struisbaai gemaklik te maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sanette B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Baie goeie ligging, uitsig asemrowend. Mense baie vriendelik. Ek het die plekkie regtig geniet. Baie mooi ligging en uitsig. Die gasvrou was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ilse V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Alkantsee bied 'n gerieflike kamer vir twee mense. Die ligging is goed met 'n mooi seeuitsig. Daar was nog 'n ekstra bed in die kamer wat nie op die foto's was nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2024

Terrible. Not equipped to be a self-catering unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Johanna L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Heerlik gekuier. Beatrix is 'n uitstekende gasvrou. Die eenheid is baie netjies en dan die uitsig. asemrowend mooi! Ons sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Mooi uitsig. Alles was reg en skoon. As jy 'n ligte slaper is, sal die honde en die meubels wat op die boonste verdieping skuif, 'n probleem wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina F
1 nag
5.0
Mrt 2023

Die klein dingetjies tel die meeste. Alkantsee is werklik een van die mooiste plekkies waar ek al oorgeslaap het. Met aankoms is ek hartlik verwelkom deur Beatrix. Die eenheid is silwerskoon met die mooiste uitsig vanaf die stoep en slaapkamer aan albei kante. Beatrix het seker gemaak ek het ekstra komberse en het vir my 'n pad aanbeveel na die ligtoring en ook gewaarsku oor die grondpad na Arniston. Ek sal beslis terugkeur na Struisbaai en weer hierdie plekkie bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Beatrix Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adelle-straat 2770, Ocean View Heights, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwRr3XSOecJ5o2LNYo88StQAgWDYFBDKVOcmnau0mBALsqbvAX0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 2770 Adelle Street Ocean View Heights 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.810713081025 20.033321982803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang