Alkantsee
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Beatrix Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Desiree W - Aug 2024
Algehele gradering
Dit was kort maar beslis die moeite werd.
Wendy D - Mrt 2024
Algehele gradering
Comfortable with amazing views.
Alkantsee se terugvoer
Goeie middag Wendy, dit was heerlik om julle twee te huisves. Dankbaar julle het ontspan en die pragtige kuslyn geniet!
Met vriendelike groete
Beatrix
Elsa G - Des 2023
Algehele gradering
Goed toegeruste, sentrale, veilige waarde vir geld akkommodasie.
Danica S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Lees meerSanette B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie goeie ligging, uitsig asemrowend. Mense baie vriendelik.
Ilse V - Jan 2024
Algehele gradering
Alkantsee bied 'n gerieflike kamer vir twee mense.
Lynette H - Aug 2024
Algehele gradering
Terrible.
Johanna L - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Belinda F - Jun 2023
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Marina F - Mrt 2023
Algehele gradering
Die klein dingetjies tel die meeste.
Lees meerMichelle V - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met 'n baie mooi see-uitsig vanuit die kamer.
Issie J - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus - presies wat ons wou doen. Die gasvrou en haar gesin verdien 'n kompliment. Hulle is baie gaaf, hulpvaardig en doen moeite om die verblyf heerlik te maak.
Dederique B - Sep 2023
Algehele gradering
Gemaklik en netjies.
Estie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Alkantsee se terugvoer
Goeiemôre Estie, dit was aangenaam om te ontmoet. Baie dankie vir julle ondersteuning. Groete van Alkantsee.
Leana K - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
Jeanne-alex G - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreek!
Michael D - Jan 2023
Algehele gradering
Very very friendly owners and always available.
Alkantsee se terugvoer
Hi Michael en gesin,
Dit was heerlik om julle as gesin tydens die Kersvakansie te huisves asook julle pragtige 3 hondjies.
Julle onderlinge liefdes gesindheid was 'n inspirasie. Die kragonderbrekings is nou eenmaal 'n landswye probleem. Dankie vir die positiewe voorstelle.
Seën en beste wense van Alkantsee Struisbaai.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Hennie V - Sep 2023
Algehele gradering
Die uitsig is ongelooflik mooi.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Chane P - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het een nag oorgebly. En dis perfek vir 2 mense wat net 'n plekkie soek om te slaap. Niks meer nodig. Ek beveel hulle beslis aan.
Alkantsee se terugvoer
Goeiedag Chane, Verblydend 'n warm hartsgevoel dat julle die verblyf en ligging geniet het. Waardeer die positiewe terugvoer, hartlike dank met vriendelike groete, Beatrix.
Albert J - Apr 2022
Algehele gradering
Wat 'n onvergeetlike ervaring. Alkantsee is voorwaar waarde vir geld! Sulke vriendelike en goeie diens - uitstekend en hoogs aanbeveelbaar.
Lees meerJuney A - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Gail W - Feb 2022
Algehele gradering
Awesome.
Alkantsee se terugvoer
Dit was heerlik en aangenaam om julle twee te kon ontvang. Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons sien uit om julle weer in die toekoms te sien.
Wally M - Apr 2022
Algehele gradering
Pleasurable experience.
Alwyn S - Jan 2022
Algehele gradering
Netjiese, moderne kamer. Alles wat ons nodig gehad het vir 1 nag se verblyf.
Alkantsee se terugvoer
Middag Alwyn, Dit is ons strewe om gaste te ontvang en welkom te laat voel. So baie dankie vir julle 2 se positiewe terugvoer.
Met vriendelike groete
Beatrix Alkantsee
Girshwin P - Mrt 2022
Algehele gradering
Was baie lekker. Vriendelike bestuurder.
Marienette G - Mei 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig, rustige omgewing. Aangename verblyf.
Dalene G - Jan 2022
Algehele gradering
Quiet.
Susan T - Sep 2022
Algehele gradering
Not a welcome feeling.
Alkantsee se terugvoer
Dear Susan, Due to unforeseen circumstances, I requested my neighbour Marlene to welcome you upon arrival. She was during your stay a phone call away!
Always available in drawers. are candles as well as kitchen towels/cloths.
Furthermore, the layout of Alkantsee is clear - no hidden aspects. We always strive to meet all our guests' needs. The assessment of previous guests' experiences is self-explanatory.
Nevertheless, our apology for any inconvenience caused.
With kind regards,
Beatrix Alkantsee
Chevonne R - Des 2021
Algehele gradering
Rustig.
Lorelle H - Sep 2021
Algehele gradering
Fabulous, love it.
Alkantsee se terugvoer
Liewe Lorelle, dankbaar julle as pragtige gesin het ontspan en wegbreek geniet!! Dankie vir die netheid/opruiming asook die positiewe resensie!
Met vriendelike groete,
Beatrix
Simone S - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastiese diens, plek is baie veilig en netjies. Sal enige tyd weer gaan.
Daphne E - Jul 2021
Algehele gradering
Die beste en mees rustige langnaweek ooit!
Mario I - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike en mooi plek om te kuier.
Dennis P - Apr 2021
Algehele gradering
Not what we expected VS the website advert.
Lees meerAlkantsee se terugvoer
Dennis is ontevrede met meeste van Alkantsee vanaf die uitleg tot dat dit deel, van die konstruksie van die hoof huis uitmaak. Alle aspekte is duidelik op die foto's sowel as die beskrywing van Alkantsee. Daar is geen onduidelikhede of versteekte aspekte nie. 'n Spesiale vergunning was die hondjie wat ook verwelkom was. Ek is bly hulle kon geriefliker akkommodasie vind en Struisbaai kon geniet!
Met vriendelike groete
Beatrix
Chane G - Sep 2021
Algehele gradering
I won't go back.
Gwyneth W - Feb 2020
Algehele gradering
Gasvryheid was tops. Lekker gekuier.
Jacques J - Okt 2020
Algehele gradering
Ons is baie goed ontvang en die plek is mooi.
Diane J - Jan 2020
Algehele gradering
Comfortable, tidy had everything we needed with beautiful views.
Viola W - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik, ons het dit baie geniet.
Antoinette F - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike ontvangs.
Mario T - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek vir vakansie.
Farouk O - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfect getaway.
Christiaan A - Feb 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker as gesin by Alkantsee ontspan.
Jackquin B - Feb 2019
Algehele gradering
Super, goeie wegbreek, asemrowende uitsig, baie veilig, in mooi area geleë met pragtige tuin en braai-area.
Lees meerLouis H - Jan 2019
Algehele gradering
'n Baie aangename tydjie!
Irene D - Apr 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier. Alkantsee het die mooiste see-uitsig.
Gerard T - Mrt 2019
Algehele gradering
Exceptional service done by Beatrix and Chris.
Ruhan C - Jan 2019
Algehele gradering
Alkantsee is 'n baie lekker plek as jy 'n paar dae by die see wil geniet saam met vriende of familie.
Lee H - Jan 2019
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Jacques P - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike huislike plekkie by die see!
Amy H - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Rudi B - Jan 2019
Algehele gradering
Puik. Awesome plekkie.
Wensley J - Jan 2019
Algehele gradering
Die eenheid was netjies, die area is baie rustig en ek het die landskap en see-uitsigte baie geniet.
Marilyn S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker. Plek was skoon, alles wat jy nodig het en vriendelike eienaar.
Arminda S - Apr 2018
Algehele gradering
Ongelooflik!
Alkantsee se terugvoer
Die besondere terugvoer gee 'n warm gevoel om die hart. Groot waardering met vriendelike groete. Beatrix Alkantsee
Heino W - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Ava V - Apr 2018
Algehele gradering
Absolutely fantastic, relaxing and great value for money!
Lees meerYolande F - Apr 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik en smaakvol ingerig. Naby alles met mooi see uitsig.
Garth L - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Alles gerieflik en net.
Charl H - Mrt 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Rene B - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend toegerus.
Jan S - Sep 2018
Algehele gradering
Vreeslik baie lekker gekuier by Alkantsee.
Gina A - Jun 2018
Algehele gradering
Ongelooflike lekker wegbreek van die stadslawaai.
Michelle M - Aug 2018
Algehele gradering
Comfortable, clean and friendly owners ready to assist.
Elmine S - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Nicolene V - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was 'n lekker kort wegbreek en gerieflik.
Alkantsee se terugvoer
Beste Nicolene,
Baie dankie vir jou positiewe en opbouende resensie.
Met vriendelike groete,
Beatrix by Alkantsee
Lizette E - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker gerus en familietyd spandeer.
Susan N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies.
Alkantsee se terugvoer
Beste Susan,
Baie dankie vir jou positiewe en opbouende resensie.
Met vriendelike groete,
Beatrix by Alkantsee
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adelle-straat 2770, Ocean View Heights, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang