Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alkantsee

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adelle-straat 2770, Ocean View Heights, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Alkantsee is 'n bekoorlike selfsorg-vakansie-eenheid in Struisbaai. Hierdie kusdorpie spog met 'n turkoois see en 'n 14 km-strand, afgewissel deur pragtige klein strandjies. Vandaar die naam, Alkantsee wat omring deur die see aan beide kante beteken.

Alkantsee Annex bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort. ANder geriewe sluit 'n yskas, ketel en 'n mikrogolfoond in.

Daar is 'n verskeidenheid restaurante, winkels en doendinge soos swem, stap langs die see, visvang, kajak en voëlkyk in die area.

Die strand het Blouvlagstatus en is die langste strand in die Suidelike Halfrond. Die nabygeleë Agulhas Nasionale Park het 'n pragtige kuslyn met see-uitsigte en dit is waar die Atlantiese en Indiese Oseane ontmoet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Linda M
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige goed toegeruste veilige woonstel met fantastiese see-uitsig. Alkantsee was net wat ons nodig gehad het om heerlik te rus, die woonstel is bai...
Sien meer
Sep 2024
Desiree W
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was kort maar beslis die moeite werd. Ons het baie lekker gebly. Ons gasvrou het heeldag in kontak met ons gebly en dit was gerustellend. Die plek...
Sien meer
Aug 2024
Wendy D
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable with amazing views. The owners are such welcoming, friendly people. The accommodation fulfilled our every need, and the vie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Elsa G
Gesin met tieners
5.0
Goed toegeruste, sentrale, veilige waarde vir geld akkommodasie. Die baie netjiese eenheid is goed toegerus, skep 'n rustige atmosfeer en het alles wa...
Sien meer
Des 2023
Johanna L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier. Beatrix is 'n uitstekende gasvrou. Die eenheid is baie netjies en dan die uitsig. asemrowend mooi! Ons sal beslis weer daar oorbly.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Beatrix Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Adelle-straat 2770, Ocean View Heights, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alkantsee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adelle-straat 2770, Ocean View Heights, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwRr3XSOecJ5o2LNYo88StQAgWDYFBDKVOcmnau0mBALsqbvAX0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 2770 Adelle Street Ocean View Heights 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.810713081025 20.033321982803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang