Alkira Lodge
Beskrywing
Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die kamer het ook 'n lieflike uitsig oor die see en die reservaat, en die gaste deel gemeenskaplike geriewe met Alkira Lodge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Aandete word vir die eerste aand namens gaste by die lodge gereël. Gaste moet asb. vooraf vir Alkira laat weet indien hulle eerder ander planne wil maak of spesifieke dieetvoorkeure het.
Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Rook word net in die aangewese areas toegelaat.
Gaste ouer as 10 jaar is welkom.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Luxury Suite Fynbos het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n enkelslaapbank. Die ruim en suite-badkamer het 'n spa-bad en 'n stort, en lei na 'n buitestort. Die suite het 'n kaggel, en lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die strandmeer en die reservaat. Die suite deel gemeenskaplike geriewe met Alkira Lodge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Aandete word vir die eerste aand namens gaste by die lodge gereël. Gaste moet asb. vooraf vir Alkira laat weet indien hulle eerder ander planne wil maak of spesifieke dieetvoorkeure het.
Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Rook word net in die aangewese areas toegelaat.
Gaste ouer as 10 jaar is welkom.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Luxury Suite Ocean het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die suite het 'n kaggel en lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die strandmeer en reservaat. Die suite deel gemeenskaplike geriewe met Alkira Lodge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Aandete word vir die eerste aand namens gaste by die lodge gereël. Gaste moet asb. vooraf vir Alkira laat weet indien hulle eerder ander planne wil maak of spesifieke dieetvoorkeure het.
Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Rook word net in die aangewese areas toegelaat.
Gaste ouer as 10 jaar is welkom.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elkeen met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en 'n pragtige uitsig. Die woonstel het 'n gemeenskaplike kombuis en leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n knus sitkamerstel, 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n TV, en dit lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die strandmeer en op die berg. Die woonstelle deel die gebruik van die gemeenskaplike geriewe by Alkira Lodge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Aandete word vir die eerste aand namens gaste by die lodge gereël. Gaste moet asb. vooraf vir Alkira laat weet indien hulle eerder ander planne wil maak of spesifieke dieetvoorkeure het.
Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Rook word net in die aangewese areas toegelaat.
Gaste ouer as 10 jaar is welkom.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié drieslaapkamer-villa het slaapplek vir 6 gaste. 'n Opsionele ontbyt en 'n skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die villa het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en kookgerei toegerus is. Die ruim leefarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel, 'n TV en 'n etenstafel vir 6. Die villa lei na 'n stoep met 'n etenstafel, ingeboude braaigeriewe, sitplek en toegang tot 'n privaat swembad en warmbad met 'n uitsig oor die dorp.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Aandete word vir die eerste aand namens gaste by die lodge gereël. Gaste moet asb. vooraf vir Alkira laat weet indien hulle eerder ander planne wil maak of spesifieke dieetvoorkeure het.
Let asb. dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Rook word net in die aangewese areas toegelaat.
Gaste ouer as 10 jaar is welkom.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 19 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: W K Groblerlaan, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang