Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alkira Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Erika D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekende diens en fantastiese uitsig. Die diens was uitstekend. Die uitsig vanaf die lodge is asemrowend. Sam en haar personeel is vriendelik, behulpsaam en loop die ekstra myl om jou welkom te laat voel. Ons het 'n privaat aandete geniet en die chef het haarself oortref. Die lodge se dekor is uit die boonste rakke. Die fotos in hul advertensies gee 'n ware weergawe van die lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

Luukse naweekwegbreek. Alkira was 'n heerlike verrassing tot ons op die laaste oomblik verblyf moes bespreek vir 'n troue in Knysna. Ons moes eintlik vroeër daar kon wees om in die swembad te kon dryf wat hoog bo die lagoon hang. Maar om baie vroeg die volgende oggend op die stoep te gaan sit, met varsgemaalde koffie, was net so goed. Ontvangs was hartlik en vriendelik, ontbyt saam met ander buitelandse gaste was uit die boonste rakke. Die uitsig in alle rigtings is fenomenaal. Omdat dit geleë is in 'n privaat reservaat, het ons met kamerdeure na die fynbos wa wyd oop geslaap - die stort is ook so gebou. By Alkira betaal jy meer as 'n paar rand, maar jy word hartlik ontvang, soos ou vriende. Dit is soos die gasvryheidsbedryf moet wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Samantha
Alkira Lodge
Dear Christelle B, Thank you for your very lovely review and for taking the time to write helpful comments both for other travellers and for ourselves. It was a great pleasure to host you and we do hope that we will be able to welcome you back soon. Warmest regards, Samantha on behalf of the team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R6 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R6 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: W K Groblerlaan, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFBVgCq0VsmtA3AmyvVzUS7XQEhPTmJ2uYmkmIxXrx8w9GaTX3Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 W K Grobler Avenue Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.066855586105 23.03584992845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang