Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alkira Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: W K Groblerlaan, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Alkira Lodge is 'n pragtige villa wat B&B-verblyf bied, en skuil in 'n privaat reservaat in Brenton-on-Sea. Die lodge is bo-op 'n heuwel en spog met manjifieke uitsigte oor die strandmeer, see, reservaat en berge.

Verblyf by Alkira Lodge bestaan uit 'n keuse van 5 en suite-kamers in die hoofhuis of die vrystaande Shufflers' Villa wat vir gaste se eksklusiewe gebruik beskikbaar is.

Elke slaapkamer in die hoofhuis is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met bad- of stortgeriewe. Sommige van die eenhede het 'n volledig toegeruste kombuis en leefarea.

Shufflers' Villa is perfek vir 'n oordeelkundige gesin of groep van tot 6 gaste. Al die kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die villa bied 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitarea wat lei na 'n patio met 'n privaat swembad en 'n borrelbad.

Gaste het toegang tot 'n oneindig swembad met sonstoele, 'n borrelbad en 'n eetarea op die patio. Binne die hoofhuis kan gaste ontspan by die kroegarea, biblioteek en in die gastesitkamerareas. Bykomende geriewe sluit gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Die lodge is binne ryafstand vanaf die strande, Knysna, en doendinge wat in die Tuinroete-area aangebied word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • W K Groblerlaan, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alkira Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R6 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: W K Groblerlaan, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFBVgCq0VsmtA3AmyvVzUS7XQEhPTmJ2uYmkmIxXrx8w9GaTX3Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 W K Grobler Avenue Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.066855586105 23.03584992845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang