Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alkmaar Farmstay

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Annel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderlik. Dankie vir die moeite met die kinders se bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marguerite B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Lieflike plekkie. Ons het wittebroodkamer gekies. Baie mooi versier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venezia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Definitief "'n terugkom", "'n sien jou weer"! Die mooiste plekkie. Almal was so vriendelik. Mooiste dam en die swembad is so skoon! Kamers is so mooi - elkeen het sy eie tema, so netjies en die bed is so gemaklik en ruik lekker. Die natuurlewe om ons met 'n buitestort en oop kuier-area. Definitief 'n opsie vir 'n vakansie/oornag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Huibrie
Alkmaar Farmstay
Dankie Venezia, ons hoop om julle gou weer te sien. Groete

Stephanie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ongelooflik. Baie netjies en kliëntediens is puik. Het meer gekry as wat verwag was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Huibrie
Alkmaar Farmstay
Dankie Stephanie, ons hoop om julle gou weer te sien. Groete

Mons V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Aangename verassing! Ons het net een aand oorgeslaap, wens dit was meer. Dit is die mooiste en skoonste plek wat ek in 'n lang tyd by gebly het. Die ontvangs was so vriendelik. Ons het laat aangekom a. g. v verkeer. Als was reg gesit toe ons daar aankom ons kon net die vuur aansteek. Daar is 'n werker vir ons gegee, David, ons kon hom enige iets vra. Die slaapplekkies self was so mooi en skoon. Die volgende oggend was ek nog meer verras om te sien hoe mooi die plek is. Ek beveel Alkmaar 100% aan enige iemand! Moet bysê die plek is nog mooier as wat die fotos wys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Lekker lekker gerus. Was in 2015 Desember daar vir 'n troue en dit was destyds alreeds baie goed ingerig. Die venue het tien dubbel verbeter intussen en die gemeenskaplike swembad is bitter lekker. Sal vir seker weer daar 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chidleen H
1 nag Gesin met tieners
4.2
Nov 2021

Baie lekker plaaslewe en baie vars omgewing. Was baie lekker. Veilig en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renate C
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Okt 2021

Rustig. Bietjie ver uit Nelspruit vir sakereis.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan B
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Nov 2020

Die skokkendste ondervinding ooit. Ons was 'n drafgroepie van 10 volwassenes en 7 kinders, en het op aanbeveling van die bestuurder, Wanda, 3 huise met 6 kamers in totaal bespreek vir R12000 vir 2 nagte. Saterdagoggend voor 4 was daar 'n ander drafgroep wat harde musiek gespeel het en aanmekaar op hulle toeters geblaas het, maar ons het dit laat vaar. Die aand omstreeks 6 uur het hulle weer begin om klipharde musiek teenaan ons huise te speel sodat ons nie eers mekaar kon hoor praat nie. Teen 9 uur het ek vir Wanda gebel en gevra om die ander groep sagter te maak sodat ons kinders kan slaap. Sy het onmiddellik laat weet dat dit onregverdig is van my om te vra om hulle sagter te maak, aangesien dit 'n groter groep is as ons, en dan sal die ander groep nie weer terugkom nie. Sy het ook gesê ons het te min betaal vir die naweek (wat glad nie so is nie). My vrou het die ander groep toe gaan vra om asb. sagter te wees, en hulle het die musiek bietjie sagter gesit. Wat toe gebeur het was skokkend: Wanda het, terwyl ons aandete geëet het, by ons ingebars en op ons begin vloek en skree. Dit was so erg dat die mans in ons groep haar vriendelik gevra het om asseblief ons te verlaat sodat ons net klaar kan eet, maar sy het aangehou en gewyer om ons te verlaat. Na 'n hele tyd van onaangename verwyte, is sy na die ander groep toe, waarna hulle die musiek natuurlik net nog harder gesit het, en hulle megafoon se alarm aangesit het.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Reinette E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2019

Heerlik en rustig. Dit was baie lekker gewees. Jy sit op die stoep en kyk uit op die berge en aan jou linkerkant is die lemoenboorde. Die plekkie was netjies en sal weer daar oornag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Huibrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alkmaar-plaas, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c9792b44bffc86189ce02c6a1b1144c0f0ef009ae417b8b6b7775d43cf2aef63fb65a478326cfb779ece4d71082bc45ee8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Alkmaar Farm Mbombela (Nelspruit) 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.460818681046 30.830895380981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang