Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

All over Africa Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Veronica F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Opgedaag as vreemdelinge en vertrek as vriende. Ons verblyf was baie baie aangenaam en die gasheer was fantasties. Die kamer was foutloos, baie gemaklik en daar is aan al ons behoeftes voorsien. Voorwaar 'n plek om aan te beveel. Heerlike ervaring gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reitze
All over Africa Gastehuis
Baie dankie Veronica Dit was 'n groot plesier om julle te kon huisves. Baie dankie vir die gawe woorde. Lekker dag groete Reitze

Jean-marie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2022

Baie goed. Met aankoms was ons baie vriendelik gegroet deur Tracy. Sy het 'n pragtige persoonlikheid en was baie gasvry. Die kamer was pragtig ook. Die ontbyt was effens afgeskeep. My man se eiers was rou en het 'n vlieg in sy spek gehad. Verder was ons baie tevrede met die diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Reitze
All over Africa Gastehuis
Hi Jean-Marie Baie jammer oor die rou eier en die vlieg. Ek is bly julle het dit geniet. Voorspoed verder

Jasmaine G
Kort verblyf
3.6
Jan 2021

Baie lekker gekuier. Dankie julle. Die kamer was uiters netjies. Alles wat nodig is was daar en meer. Die eienaars is pragtige mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Reitze
All over Africa Gastehuis
Baie Dankie

Nicole E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2019

Baie vriendelik en hartile verblyf. Ek het my verblyf baie geniet en dit is 'n rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Gasvry en vir seker 'n plesier, mense ongelooflik vriendelik. Sal vir seker weer van hulle gebruik maak, hulle is gasvry en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant A
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2019

Dit was lort en kragtig en baie aangenaam dankie. Ek is baie gelukkig met die goeie diens en verblyf wat ons ondervind het. Net bietjie teleurgesteld dat daar nie DStv in ons kamer was nie. Dit het ook gevoel of daar iewers koue lig by die Leeu-kamer inkom. Sal probeer om volgende keer in somermaande te bespreek. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marina M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2019

Baie gerieflik. Goeie waarde vir geld. Baie netjies. Gerieflik ingerig. Naby lughawe en groot winkelsentrum. Gasheer en gasvrou vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
1 nag
4.4
Mrt 2019

Ligging. Vanaf die lughawe en terug is die plek nie so veilig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reitze
All over Africa Gastehuis
I find it difficult to believe that the location is not safe. We have lived in this area for 27 years and never had an incident of crime. For the protection of our customers we have taken the following precautions; installed 16 cameras on the premises. We have an armed response as well as beams right around the property. We have walls and spikes on the walls. Every door that goes outside is also protected with a trellidor slam shut gate. We believe we have taken every precaution that is available.

Dylan R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Nov 2019

Gawe gashere. Rustige slaapplek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Reitze
All over Africa Gastehuis
Middag Dylan, Dankie vir die resensie.

Pulane M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2019

It was great and I enjoyed my stay at All Over Africa Gastehuis. I enjoyed my stay although there was no electricity and no backup for it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reitze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ambrosia-straat 133, Birch Acres, Kemptonpark, 1618, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAczWWwEMEgw3XSmhK7ZoSLuJWmYJ8PK9AJZ9O2WsRnA439XwaRB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 133 Ambrosia Road Birch Acres 1618 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.063912636875 28.201343929813

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang