Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

All Seasons Boutique Hotel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Tesca S
1 nag
5.0
Jun 2024

Mooi, netjiese plekkie. Baie lekker gebly. Skoon, netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aangenaam, oulik plek met pragtige uitsig. Netjies en bitter skoon. Baie dankie, dit was baie spesiaal. Dankie vir jou vriendelikheid, WhatsApp-boodskappies en al jou omgee. Jy het jou meer oor ons bekommerd as jouself. Dankie dat jy altyd 24/7 daar was sou ons iets kort of net wou vra. Dankie dat jy laat opgebly het net om vir ons die hek oop te maak met ons aankoms en alles gewys het. Julle klompie is baie spesiaal en ons sal beslis terug wees. Dankie vir alles, julle is "awesome".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Gerieflik en voel gou tuis. Ons het vir een aand oornag in die lieflike winter kamer met balkon en lieflike uitsig oor groen tuine asook die hotel se swembad. Dit is baie rustig en stil in die omgewing waar jy heerlik kan ontspan. Die kamer is pragtig en skoon en die lugversorging was 'n seën tydens die hittegolf. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip P
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jan 2024

Ligging en veiligheid beslis 'n aksie bo die gemiddeld. Baie hulpvaardige en vriendelike ontvangspersoneel. Ligging en veiligheid is baie goed geleë. Miskien 'n bietjie aandag gee aan onderhoud. Ek sal weer vir die akkommodasie gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit was amazing verby gewees! Dit was fantasties. Die diens en verblyf was bo verwagting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mickey J
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Peaceful getaway. I stayed in the 2-bedroom self-catering unit. It was beautifully prepared and clean. I enjoyed the privacy and beautiful view from the rooms. I was happy with the safe space for vehicles. The rooms are as advertised. I need to specifically mention Carien and thank her. She was extremely helpful when I had to place a booking within a few hours, she made it happen and got the unit ready for my arrival. Carien constantly checked if I was satisfied and that all standards were maintained. Thank you very much. I will most definitely see you again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Oornag vir 'n troue. Ons het gevra om bietjie vroeër in te boek sodat ons kan regmaak vir die troue. Carina het gesorg dat ons kamer sommer báie vroeër reg is om in te boek. Ons het heerlik geslaap, die kamer is huge en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke K
1 nag Saam met vriende
4.6
Nov 2023

Aan al ons behoeftes voldoen. Carinha is fantasties! Verblyf was puik. Veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 065
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 065
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frhensch-straat 741, Moreleta Park, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a0103caa03415edb851fe0295f91ef5760b65bd8e4bbd3b125627e9b40c4b66f55f8ee50670a727c8e725d60bd707b460fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 065 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 741 Frhensch Street Moreleta Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.824545 28.283466

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang