Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

All Seasons Boutique Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir All Seasons Boutique Hotel
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Tesca S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tesca S

Mooi, netjiese plekkie.

Baie lekker gebly. Skoon, netjiese plekkie.

Monique B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

Aangenaam, oulik plek met pragtige uitsig. Netjies en bitter skoon.

Baie dankie, dit was baie spesiaal. Dankie vir jou vriendelikheid, WhatsApp-boodskappies en al jou omgee. Jy het jou meer oor ons bekommerd as jouself. Dankie dat jy altyd 24/7 daar was sou ons iets kort of net wou vra. Dankie dat jy laat opgebly het net om vir ons die hek oop te maak met ons aankoms en alles gewys het. Julle klompie is baie spesiaal en ons sal beslis terug wees. Dankie vir alles, julle is "awesome".

Susan L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Gerieflik en voel gou tuis.

Ons het vir een aand oornag in die lieflike winter kamer met balkon en lieflike uitsig oor groen tuine asook die hotel se swembad. Dit is baie rustig en stil in die omgewing waar jy heerlik kan ontspan. Die kamer is pragtig en skoon en die lugversorging was 'n seën tydens die hittegolf. Sal beslis weer gaan.

Phillip P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Phillip P

Ligging en veiligheid beslis 'n aksie bo die gemiddeld.

Baie hulpvaardige en vriendelike ontvangspersoneel. Ligging en veiligheid is baie goed geleë. Miskien 'n bietjie aandag gee aan onderhoud. Ek sal weer vir die akkommodasie gebruik maak.

Johan F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Dit was amazing verby gewees!

Dit was fantasties. Die diens en verblyf was bo verwagting.

Mickey J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mickey J

Peaceful getaway.

I stayed in the 2-bedroom self-catering unit. It was beautifully prepared and clean. I enjoyed the privacy and beautiful view from the rooms. I was happy with the safe space for vehicles. The rooms are as advertised. I need to specifically mention Carien and thank her. She was extremely helpful when I had to place a booking within a few hours, she made it happen and got the unit ready for my arrival. Carien constantly checked if I was satisfied and that all standards were maintained. Thank you very much. I will most definitely see you again soon.

Yolande S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S

Oornag vir 'n troue.

Ons het gevra om bietjie vroeër in te boek sodat ons kan regmaak vir die troue. Carina het gesorg dat ons kamer sommer báie vroeër reg is om in te boek. Ons het heerlik geslaap, die kamer is huge en pragtig.

Maryke K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke K

Aan al ons behoeftes voldoen. Carinha is fantasties!

Verblyf was puik. Veilige omgewing.

Vanaf
Vanaf R1 065
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 065
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frhensch-straat 741, Moreleta Park, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a0103caa03415edb851fe0295f91ef5760b65bd8e4bbd3b125627e9b40c4b66f55f8ee50670a727c8e725d60bd707b460fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 065 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 741 Frhensch Street Moreleta Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.824545 28.283466

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang