Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allalapstix Gastehuis

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Andrew L
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Fantasties! Wonderlik! Gasvryheid van hoogstaande gehalte! Reinette en Frans, baie dankie vir 'n wonderlike naweek. Julle is tops! Pragtige see-uitsig met die rustige atmosfeer, is enige besoeker se droomwegbreek. Dankie dat julle dit vervolmaak het. Sal julle enige tyd weer besoek en sal julle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Heerlik ontspannend! Wat 'n fantastiese gasheer- en vrou. Die plek is so luuks soos 'n hotel maar laat terselfdertyd 'n mens voel asof jy by geliefde familie tuis is! Dankie vir die lekkernye onder die kussings en tot vir ons geliefde klein JR, Chloé.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinette
Allalapstix Gastehuis
Dankie vir die komplimente, Alida. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste tuis moet voel.

Heidi J
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Wonderlik, fantasties, gerieflik en rustig. Absoluut wonderlik, vriendelike eienaars. Gemaklik vir ouer persone, geen trappe en veilig. Kan dit definitief aanbeveel vir vriende en familie. Baie skoon huis en die tuin is goed versorg. 'n Snuisterywinkel wat jou terugneem in tyd en jy kan jouself verloor tussen alles wat te koop is. Ag, defnitief vyf groot sterre werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinette
Allalapstix Gastehuis
Dankie Heidi vir jou en ma Emma se ondersteuning. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te ontvang! Dankie ook vir die lekker sjokolade verrassing wat julle vir ons gelos het.

Maruis V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Baie skoon en wonderlike uit hele. Mense is baie vriendelik en blyplek is awesome. Die blyplek was tot die laaste detail bymekaar gesit en baie ekstras by gekry soos beskuit, chocolates, doggy treats.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinette
Allalapstix Gastehuis
Hanlie, dit was lekker om julle by Allalapstix te verwelkom. Die kosreuke was bewys van goeie kokmanskap! Ons hoop julle kom reg met 'n lekker huisie hier!

Esmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Gemaklik, rustig en tevrede. Ons was baie beïndruk met ons verblyf. Die woonstel is pragtig binne en het 'n ongelooflike uitsig. Ons kon lekker ontspan en het tuis en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinette
Allalapstix Gastehuis
Dankie Esmarie, kom kuier gerus weer.

Isabel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Rustig, voldoen aan alle behoeftes en meer. Reinette en Frans gaan uit hul pad vir hul gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinette
Allalapstix Gastehuis
Baie dankie vir jou resensie Isabel. Julle was wonderlike gaste en kan enige tyd weer by Allalapstix bespreek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Reinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerlaan 48, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b7a5982e814f69d001b929a22ec10dacc891e23514eb2b814ed8d50f771969acc71aed7da021c8b3fbe1dadc01bfb84a4b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 280 per nag, vir 5 mense 6 5 1 5 48 Duiker Avenue Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -34.077704 22.168615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang