Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alldays Hotel

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 11 resensies


Netheid
2.9
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.7
Veiligheid
3.1
Charl C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie tevrede en sal definitief weer teruggaan. Baie lekker gebly. Almal baie vriendelik en behulpsaam. Sal hulle definitief vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristina S
1 nag Saam met vriende
3.6
Mrt 2024

Ok for one night. Friendly staff. Restaurant on premises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Franco B
1 nag
3.4
Mrt 2024

Good for the purpose but spoilt by the overcharging. Stay was great but we were overcharged by the accommodation and are now trying to get our money back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Corne R
1 nag Saam met vriende
3.8
Des 2023

Gemaklik en gerieflik. Ons was oppad Botswana toe en Alldays is goed geleë en maklik bereikbaar. Alhoewel die geriewe netjies is, is dit nie noodwendig luuks nie, maar teen die R400pp was dit waarde vir geld. Die kok was 'n ander storie! Haar kos en voorbereiding het ons verras en het selfs die punteneriges in ons geselskap met 'n goed voorbereide en smaaklike bord kos verras. Porsies was ruim en ons het tevrede in ons beddens gaan klim. Aangesien Alldays 'n oorslaapbestemming is, sou ek voorstel dat daar 'n ontbyt beskikbaar gestel word vir reisigers wat vroegoggend op die pad val, veral omdat daar geen ander geleenthede beskikbaar was nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
1.6
Feb 2023

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Marna S
1 nag Gesin met klein kinders
1.0
Feb 2023

Glad nie aangenaam nie. Lig werk nie, niks teëls nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Charlotte
Alldays Hotel
Mev Scott ons is jammer oor u ongelukkigheid. Ons is besig om die hotel te opgradeer en ek dit aan u verduidelk. Ons nerens teels behalwe in badkamers nie. Sement is hele plek deur ge-ipozy en draad in dak wat u gesien het is waar waaier op was. Ons het waaiers vervang met Lug verkoelers. Hoop om u weer te sien. Lekker dag

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Jan 2022

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anton O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Oud maar goed. Ontvangs by Alldays hotel was vriendelik en die kamer gerieflik en skoon. Daar is heelwat onderhoud werk wat gedoen moet word maar niks was so dat dit onbruikbaar was nie. Dis definitief 'n plek waar ek weer sal oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlotte
Alldays Hotel
Baie dankie vir u terugvoer, daar word later in die jaar groot opgradueerings beplan wat met u volgende besoek hopenlik 'n verbetering sal wees. Sien uit om u weer te huisves.

Karl S
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Nov 2021

Aanvaarbaar, maar nie wonderlik nie. Geen warm water nie. Geen kragopwekker nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

George D
Kort verblyf Gesin met tieners
1.4
Sep 2021

Glad nie 'n plesier nie! Met ons aankoms het hulle nie geweet ons kom nie. Gelukkig het ek die bevestigingspapiere saamgeneem. My bespreking was vir een dubbelbedkamer en twee enkelbedjies. Ons het 3 enkelbeddens gekry. Beligting in die kamers was uiters swak, krane is los en geen of bietjie warm water in die stort. Muskiete het ons die aand weggedra. Kaartmasjien werk nie, slegs kontant was aanvaarbaar by restaurant en kroeg. My bespreking was vir twee nagte, maar ons het Saterdag uitgeboek en by 'n ander lodge gaan bly. Nooit weer nie!

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R572, Alldays, 0909, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5050c9f3a26939de06032ce8972917a14c15775d9f60fca70dda059eae9c04bde8e05149b4306743d4efc2cb70ecc3583e06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 11 5 1 3 R572 Alldays 0909 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.679220419402 29.105065762997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang