Alldays Hotel
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R572, Alldays, 0909, Limpopo
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Alldays Hotel bied ’n bosveldwegbreek in Alldays, Limpopo. Die ligging is naby die grens van Botswana en Zimbabwe wat dit die ideale oornagplek maak. Die hotel is 68,5 km vanaf Mapungubwe Nasionale Park, ’n wêrelderfenisgebied.
Verblyf word in 5 en suite-dubbelkamers, 3 rugsakreisigerskamers en ’n groot gesinskamer gebied. Die meeste van die kamers bied ’n uitsig oor die tuin waar daar ook ’n swembad is. Die dubbelkamers het elk tee- en koffiemaakgeriewe, ’n yskassie en ’n TV. Die rugsakreisigerkamers het elk ’n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot gedeelde badkamergeriewe. Die gesinswoonstel is lekker ruim en beskik oor ’n leef- en eetarea, ’n en suite-badkamer, ’n braai-area en het sy eie ingang.
Die hotel het ’n gelisensieerde kroeg en 'n a la carte-restaurant wat bekend is vir sy pizza. Die hotel het ook veilige parkeerplek, gratis WiFi en lugversorging. Die omliggende area het verskeie doendinge en besienswaardighede, soos visvang en die Langjan Natuurreservaat. Die hotel se personeel sal enige tyd help om besprekings vir besienswaardighede te maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
Charlotte Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R572, Alldays, 0909, Limpopo
- Gaste dink Alldays Hotel het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Alldays Mapungubwe National Park Limpopo
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R572, Alldays, 0909, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang