Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allegro Guesthouse Bloemfontein

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Allegro Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Allegro Guesthouse Bloemfontein
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Vlooi B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vlooi B

Rustige slaap en veilige parkering, en swembad vir somer.

Uitstekende kamer met lugversorger, en lekker groot gemaklike stort. Lekker geslaap.

Allegro Guesthouse Bloemfontein se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Vlooi. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Allegro Guesthouse Bloemfontein
Johané C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johané C

Stayed over for two days with my partner.

Had an amazing time.

Matleko L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matleko L

Awesome.

Absolutely awesome. A place to be at away from home.

Natasja A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja A

Great place to stay.

Beautifully prepared rooms that made us feel at home. Clean and neat. The staff was friendly and helpful.

Aphiwe Noxolo N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aphiwe Noxolo N

Great stay, warmly welcomed and the room was clean.

Good place to stay, quiet place.

Luyanda Y - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luyanda Y

Whether you want a place for business or leisure, I recommend Allegro Guesthouse.

I enjoyed my stay at Allegro. The housekeeper was very helpful and understanding.

Allegro Guesthouse Bloemfontein se terugvoer

Thank you for your great feedback, Luyanda Yalezo. It was a pleasure having you stay with us. Please come again, you are always welcome.

Allegro Guesthouse Bloemfontein
Philip V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Wonderlike kuier in Bloemfontein.

Pragtige blyplek baie sentraal in die Noordelike voorstede. Uitsonderlike mooi, netjiese en gerieflike kamers en sitkamer met die blouste swembad daar buite. Die ontbyt was voortreflik!

Miriam L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miriam L

Mooi en veilig. Kamer netjies. Ontvangs dames is vriendelike en hulpvardig.

Sal goed wees om in die kamer beskrywing te sit dat dit nie 'n grondvloer eenheid is nie. My man het probleme met sy bene en die trappe was vir hom 'n straf. Maar ons het lekker gebly.

Marietjie O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie O

Baie aangenaam.

Was 'n heerlike ervaring.

Eunice M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice M

Actually, I booked for a friend who was coming to attend my daughter's graduation dinner party. He was so impressed with Allegro Guest House. He said he felt home away from home.

I personally would book at Allegro just to have the same experience my friend had.

Lara V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara V

Allegro was very welcoming and helpful towards us. We were very with our stay.

We felt very safe and it was closely located to where we wanted to go.

Allegro Guesthouse Bloemfontein se terugvoer

Dear Lara,
Thank you so much for your great review!
We looking forward to accommodating you soon.
Regards,
Allegro Guest House.

Allegro Guesthouse Bloemfontein
Errin E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errin E

Goeie waarde vir geld!

Het al twee keer by Allegro gebly en albei kere was regtig die moeite werd. Dis baie netjies en skoon, vriendelike personeel en betroubaar.

Allegro Guesthouse Bloemfontein se terugvoer

Baie dankie Errin :)

Ons hoop dat ons jou wee gou sien :)

Allegro Guesthouse Bloemfontein
Retshedisitswe L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retshedisitswe L

Everything was perfect.

I enjoyed every minute.

Allegro Guesthouse Bloemfontein se terugvoer

Dear Retshedisitswe

Thank you so much for choosing Allegro Guest House.

We are glad that yo have enjoyed every minute of your stay and looking forward to accommodating you again :)

Best wishes,

Allegro Guest House.

Allegro Guesthouse Bloemfontein
Wj G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wj G

Amazing.

Netjies, vriendelik, veilig, bekostigbaar.

Chantelle K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle K

Baie tevrede.

Alles was regtig van goeie gehalte en kwaliteit in die kamers. Baie netjies en skoon. Sal weer soontoe gaan.

Willem S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Kamer baie netjies en skoon. Smaakvolle meublement en dekor.

Sal beslis weer daar oornag as ek weer in Bloemfontein sou moet of wil oorbly. Ook baie naby geleë aan restaurante en take-away-plekke.

Allegro Guesthouse Bloemfontein se terugvoer

Goeie day Willem,

Ons is bly dat Meneer graag weer by ons wil bly. Ons sien beslis weer uit om vir Menner te akkomodeer in die toekoms!!!!

Allegro Guesthouse Bloemfontein
Berlize C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Berlize C

Lekker gerus.

’n Baie vriendelike ontvangs en netjiese eenhede.

Amanda B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Fantasties!

Ons verblyf by Allegro was fantasties. Die kamer is luuks en pragtig. Die ontbyt was heerlik. Die personeel vriendelik en baie professioneel. Ek sal beslis weer daar oornag en dit aanbeveel.

Engela V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela V

I had a very pleasant stay.

A pleasant stay with staff that were very friendly. It was quiet, safe and very clean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek het 'n aangename verblyf gehad.

'n Aangename verblyf met vriendelike personeel. Dit was stil, veilig en skoon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Thapelo D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thapelo D

Warm and homely.

I enjoyed the reception and the welcoming. The place is homely and welcoming. The room is simple and just enough for a stop over. The breakfast was delicious, except the mold on one of the slices, it is nothing to cry about though. It happens. I will definitely stop over again when I am in Bloem.

Allegro Guesthouse Bloemfontein se terugvoer

Thank you for your feedback, it is appreciated. This situation will be addressed. Glad that you enjoyed the room and your stay.

Kind Regards
Allegro Management

Allegro Guesthouse Bloemfontein
Antonette V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antonette V

Baie lekker.

Dit was ons tweede kuier en ons sal weer gaan.

Reinette B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette B

Mooi!

Netjies, skoon, vriendelike diens en baie mooi karakter. Ontbyt heerlik! Lekker wegbreek!

Magriet P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet P

Ons het kom kuier in Bloemfontein.

Ons het die Allegro Gastehuis maklik opgespoor en dit was heerlik stil en rustig. Personeel baie gaaf en alles was perfek in ons kamer. Baie interessante dekor en ons het baie lekker geslaap.

Allegro Guesthouse Bloemfontein se terugvoer

Hi Magriet,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop om julle weer eendag by ons te sien.

Allegro Guesthouse Bloemfontein
Erika B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B

Alles wat ons nodig gehad het vir een nag se verblyf, silwerskoon! Ontbyt was heerlik!

Stil, rustige omgewing. Volop veilige parkering. Verblyf was alles wat ons kon vra, baie tevrede. Allegro het vroeg geskakel om reëlings te bevestig, sal verseker weer hier oorbly wanneer ons Bloemfontein besoek.

Charles K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles K

Die diens was uitstekend!

Die kamers was ruim en baie gemaklik!

Elsje K - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje K

Was 'n baie lekker gastehuis om in te bly.

Baie mooi en baie netjies - iets anders!

Leona D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona D

Pragtig, netjies en die kliëntediens is van uitstaande gehalte.

Sal enige tyd aangeveel.

Wilhelm Johan E - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm Johan E

"Stunning" en bekostigbare akkommodasie!

Die verblyf en akkommodasie was "stunning". Julle gasvreiheid en behulpsaamheid was uit die boonste rakke. Die enigste klein negatiewe punt was die tekort aan warm water die oggend voor ons vertrek. Anders was dit 'n fantastiese ervaring vir reisigers wat lekker moeg is en net lekker wil rus. Hou so aan en baie geluk.

Lucas S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas S

Warm, vriendelik en gasvry.

Sien die sterre hieronder.

Antonette V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette V

Excellent!

Ons het vreeslik lekker gebly. Dit sal nou elke keer ons verblyf wees wanneer ons Bloemfontein toe gaan.

Mariska W - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska W

Baie vriendelik, warm en netjies!

Die gastehuis word baie goed bestuur. Ons is vriendelik verwelkom en die ontbyt was baie lekker. Ons het heerlik geslaap in netjiese kamers. Ons het tuis gevoel!

Verisca B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verisca B

Gerieflik en gesellig.

Verblyf baie geniet. Stil en rustig. Gasvry.

Solomon K - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Solomon K

Ek en my vrou het die verblyf geniet.

Ek voel die kamer se beligting was effens dof.

Ansofie V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansofie V

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Morne B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B

Sal enige tyd weer daar bly!

Lieflike verblyf; vriendelike mense; goeie ontbyt.

Catharina N - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Catharina N

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Naomi M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi M

Lekker.

Lekker verblyf! Vriendelike personeel.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhyn-laan 37A, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA911067df29331a55b7d1fee14e0b260ad6741ebdd2eaeba85a51fa6320f78c8652a7496e245fc3873c66c2a2716c65eb7bb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 37A Rhyn Avenue Bayswater 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.088644553614 26.233881516533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang