Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allegro Guesthouse Bloemfontein

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhyn-laan 37A, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Allegro Guesthouse is in die noordelike woonbuurt Bayswater, Bloemfontein, geleë.

Ons bied 7 luukse en suite-kamers, elk met sy eie tema.

"Allegro" is 'n musikale term wat verwys na musiek wat op 'n lewendige en passievolle manier gespeel moet word. By Allegro is ons passievol oor ons gasvryheid. Ons nooi jou uit om eg Suid-Afrikaanse gasvryheid te kom geniet..

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Martha M
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent and welcoming reception. The stay was pleasant and enjoyable in a clean and neat environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Vlooi B
5.0
Rustige slaap en veilige parkering, en swembad vir somer. Uitstekende kamer met lugversorger, en lekker groot gemaklike stort. Lekker geslaap.
Jul 2024
Matleko L
Besigheidsreis
5.0
Awesome. Absolutely awesome. A place to be at away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Johané C
Saam met lewensmaat
5.0
Stayed over for two days with my partner. Had an amazing time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Natasja A
Gesin met tieners
5.0
Great place to stay. Beautifully prepared rooms that made us feel at home. Clean and neat. The staff was friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Allegro Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Rhyn-laan 37A, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Allegro Guesthouse Bloemfontein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhyn-laan 37A, Bayswater, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA911067df29331a55b7d1fee14e0b260ad6741ebdd2eaeba85a51fa6320f78c8652a7496e245fc3873c66c2a2716c65eb7bb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 37A Rhyn Avenue Bayswater 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.088644553614 26.233881516533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang