Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allemann se Huisie

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Malcolm T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Very good location in the heart of town. Beds comfortable, mattresses & linen good. Toilet was not flushing well. Dog mess on the lawn as you come in. No privacy in rooms, see-through curtains on windows. Lacks personal touch from manager, appliances old, stove not functioning properly. A bit too expensive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Glenda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2023

Rustige plek, baie om te doen en vriendelike mense. Nieu-Bethesda is definitief 'n eenmaal in 'n leeftyd besoek werd, restaurante is topgehalte, die Uilhuis is insiggewend, Kitchings se fossielsentrum is interessant, Jakob se donkiekarritte is 'n moet. Die Sneeuberg Brouery moet ook besoek word, sowel as die verskillende galerye en begraafplaas. Ongelukkig was Tant Evelyn se bekende eetplek nie oop nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie E
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2023

Goed vir net oorslaap. Pragtige omgewing. Die dorp is verwaarloos.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Lisa C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Pragtige, netjiese, outentieke hobbit-huisie. Vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly. Nieu-Bethesda behoort op elke SA-reisiger se lysie te wees. Spandeer 'n voldag of 2.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Quiet, rustic, beautiful surrounding. Excellent. Just found light switch above bed too high. Also no bedside table.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2022

Ons het die skoonheid van die omgewing en interessante dorpie en besienswaardighede baie geniet. Alleman se Huisie is pragtig. Skoon. Goeie beddens en linne. Die kombuis het die basiese benodigdhede. Die warm water was egter lou eerder as warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2022

Enjoyed our stay over. Could do with an upgrade on the kitchen appliances, a microwave oven would also be great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Naas L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Des 2022

Not 5 star but liveable. As a sleeping place OK. No services provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Nico P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Dit was 'n besoek aan klein dorpie terug in tyd. Iets van die verlede wat ons mis maar kan terugkry by Nieu-Bethesda. Daar is meer perde op straat, soos 'n plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra N
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Gasvrou Katrin baie vriendelik en hulpvaardig. Pragtige NG Kerk. Sou graag diens wou bywoon, maar daar was 'n roudiens. Besoek werd. Helen Martins museum besoek, goed instandgehou, vriendelike personeel. Wonderlik dat die museum op Saterdagmiddae en Sondae oop is. Vriendelike eienaar by Bierproe, heerlik geëet. Donkiekarrit deur dorp nie plaasgevind nie. Begraafplaas besoek. Ek het my motor geparkeer en orals heen gestap. Sien soveel meer te voet. Een aand geslaap. Tyd was te min om als te doen. Baie skoon dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 297

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4e9ff967d11bbf7dadb0aac2c888932195f203e225f39ddae98d41e4ecec3f3d5c536b62265e5b139a5cc6c76a33fc78c14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Martin Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.8652034 24.5521132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang