Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allemann se Huisie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 291

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 34 resensies vir Allemann se Huisie
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Malcolm T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Malcolm T

Very good location in the heart of town. Beds comfortable, mattresses & linen good.

Toilet was not flushing well. Dog mess on the lawn as you come in. No privacy in rooms, see-through curtains on windows. Lacks personal touch from manager, appliances old, stove not functioning properly. A bit too expensive.

Glenda W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda W

Rustige plek, baie om te doen en vriendelike mense.

Nieu-Bethesda is definitief 'n eenmaal in 'n leeftyd besoek werd, restaurante is topgehalte, die Uilhuis is insiggewend, Kitchings se fossielsentrum is interessant, Jakob se donkiekarritte is 'n moet. Die Sneeuberg Brouery moet ook besoek word, sowel as die verskillende galerye en begraafplaas. Ongelukkig was Tant Evelyn se bekende eetplek nie oop nie.

Jurie E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jurie E

Goed vir net oorslaap.

Pragtige omgewing. Die dorp is verwaarloos.

Lisa C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa C

Pragtige, netjiese, outentieke hobbit-huisie.

Vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly. Nieu-Bethesda behoort op elke SA-reisiger se lysie te wees. Spandeer 'n voldag of 2.

Marianne M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne M

Quiet, rustic, beautiful surrounding.

Excellent. Just found light switch above bed too high. Also no bedside table.

Karen V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen V

Ons het die skoonheid van die omgewing en interessante dorpie en besienswaardighede baie geniet.

Alleman se Huisie is pragtig. Skoon. Goeie beddens en linne. Die kombuis het die basiese benodigdhede. Die warm water was egter lou eerder as warm.

Andre V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V

Enjoyed our stay over.

Could do with an upgrade on the kitchen appliances, a microwave oven would also be great.

Naas L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Naas L

Not 5 star but liveable.

As a sleeping place OK. No services provided.

Nico P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

Dit was 'n besoek aan klein dorpie terug in tyd.

Iets van die verlede wat ons mis maar kan terugkry by Nieu-Bethesda. Daar is meer perde op straat, soos 'n plaas.

Petra N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra N

Gasvrou Katrin baie vriendelik en hulpvaardig.

Pragtige NG Kerk. Sou graag diens wou bywoon, maar daar was 'n roudiens. Besoek werd. Helen Martins museum besoek, goed instandgehou, vriendelike personeel. Wonderlik dat die museum op Saterdagmiddae en Sondae oop is. Vriendelike eienaar by Bierproe, heerlik geëet. Donkiekarrit deur dorp nie plaasgevind nie. Begraafplaas besoek. Ek het my motor geparkeer en orals heen gestap. Sien soveel meer te voet. Een aand geslaap. Tyd was te min om als te doen. Baie skoon dorp.

Petro B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro B

Kort, maar baie spesiaal - plaaslike mense is baie vriendelik en werk hard om dorpie skoon te hou.

Lekker en stil.

Bennie M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie M

Fantasties.

Sal definitief meer tyd daar wil spandeer. Omgewing lyk pragtig, die mense vriendelik.

Heidi V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V

Baie aangenaam en rustig.

Gawe gasvrou, rustig en gerieflik.

Kogila T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kogila T

Clean, crisp linen. Centrally located.

We were warmly greeted and welcomed by Katherine who oriented us about Nieu Bethesda. We were very happy with the location which is walking distance to most attractions. The water took some time to warm up and while okay for a shower in summer, it may not be the best for winter. Overall we enjoyed our stay and would stay there again if revisiting the town.

Jackie L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie L

Lekker sentraal, bekostigbaar, eenvoudig dog gerieflik.

Die huisie is baie oud, maar baie goed ingerig. Sentraal en heerlik koel tydens 'n hittegolf. Bekostigbaar en gasvryheid uitstekend.

Yvonne D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne D

Geen probleem om die sleutel te kry nie en aangename verblyf.

Klein, oulike huisie vir een of twee persone, skoon wit beddegoed en so ook die res.

Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Peet H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Peet H

Swak onderhou, traak-my-nie-agtige-bestuur bring die hele dorp se aantrekkingskrag in gedrang.

Die deur se slot is van so aard dat enigeen dit kan afskroef van die buitekant. Die gordyn is 'n los laken wat nie die venster bedek nie. Die handdoeke voel so hard soos deurmatte. Ons het gelukkig ons eie gehad.

Gerhard G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

Mooi.

Lekker ruim en pragtig, luuks en naby als.

Jan Hendrik B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jan Hendrik B

Lekker warm geslaap.

Die hek was nie gesluit nie en die yskas kon nie toemaak nie a.g.v. die yshokkie wat aangepak was. Ons het nooit die eienaar/gasheer te siene gekry nie.

Hein G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hein G

Redelik.

Goeie waarde vir geld - mooi area.

Elna F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Elna F

Bly ek het net 1 nag oorgeslaap.

Verblyf was glad nie wat ek verwag het nie. Alles was redelik skoon, maar uiters ongerieflik, bv. geen bedkassie of plek om klere te hang nie. Beddegoed was skoon en lekker warm. Bly ek het net 1 nag oorgeslaap.

Pat B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat B

Relaxing, lovely setting, conveniently situated.

A very worthwhile destination, with Unusual attractions in terms of art, culture, fossils and the local population.

Joe L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe L

Skoon en gerieflik - verklaar net die grasperk as 'n kampeerarea!

Lekker, net nie verwag dat hulle die grasperk voor ons huis ook vir 'n groep mense sou uitverhuur om hul tent op te slaan nie.

Irmgard M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irmgard M

Keep up the good work Katrin!

Central location, great and friendly service by Katrin!

Estelle F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle F

Don't be fooled by the exterior

A lovely inside and an ideal location.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Moenie deur die buitekant mislei word nie.

'n Pragtige binnekant en 'n ideale ligging.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lien M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lien M

Mooi en netjiese kamer. Rustige atmosfeer.

Stortwater het glad nie warm geword nie en dit het die verblyf se waarde nie gestand gedoen nie. Netjiese kamer en het veilig gevoel.

Jan N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N

Wonderlike rustigheid in 'n besondere omgewing met 'n ouwêreldse gevoel.

Ons is teen geen ekstra koste opgegradeer na 'n groter wooneenhied wat 'n baie besondere ervaring gebied het.

Joany J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joany J

Goeie waarde vir geld.

Tweede keer dat ek hier oorbly. Basiese geriewe. Goeie linne.

Mathys D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathys D

Baie lekker.

Lekker oornag gewees tussen Bloemfontein na Hartenbos.

Louise V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Skoon, netjies, gerieflik geleë verblyf.

Die plek was silwerskoon met goeie kwaliteit beddegoed en matrasse (2 enkelbeddens). Ons het 'n wonderlike tyd gehad en orals gestap - die sterre-melkweg is vreeslik helder en duidelik van die stoep af.

Pine P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pine P

Rustige plekkie en baie skoon en gerieflik geleë van alle besienswaardighede af.

Nieu-Bethesda is 'n rustige en pragtige plekkie wat almal ten minste een keer moet beleef. Die dorpie het ook 'n pragtige geskiedenis oor die "ou dae" van ons volk en al hulle feite en geite.

Theresa M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Theresa M

Die rustigheid vanself!

Die akkomodasie is ruim en gemaklik. Bring 'n fiets en bly vir langer as 'n dag.

Pieter F - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter F

Aangenaam in 'n skouspelagtige omgewing.

Basiese en netjiese verblyf.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4e9ff967d11bbf7dadb0aac2c888932195f203e225f39ddae98d41e4ecec3f3d5c536b62265e5b139a5cc6c76a33fc78c14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Martin Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.8652034 24.5521132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang