Allen Grove Selfsorg
Beskrywing
Dié smaakvol versierde eenheid het 2 enkelbeddens wat ook in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar wat ook as eettafel gebruik kan, en die kombuisie het verhit-en-eet geriewe, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolf, 1-plaatgasstofie, potte, panne, eetgerei en breekware wat dit ideaal maak vir selfsorg. Verder is daar 'n haardroër en strykgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Koffie en tee is in die kamer beskikbaar. Die kamer kan daagliks op aanvraag skoongemaak word. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Rook is streng verbode in alle binne-areas.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Met gaste se aankoms moet hulle asb. die eienaar skakel (dis 'n ekstra sekuriteitsmaatreël). Gaste sal 'n stel sleutels vir die kamer ontvang en 'n afstandbeheerder vir die hek kry.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is smaakvol versier en het 'n en suite-badkamer. Die kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n lessenaar wat ook as etenstafel gebruik kan word. 'n Mikrogolf, eenplaatgasstofie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe is in die kombuis wat dit ideaal maak vir selfsorg. Koffie en tee is in die kamer beskikbaar. Ander geriewe sluit 'n haardroër en strykgeriewe in. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Rook is streng verbode in alle binne-areas.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Met gaste se aankoms moet hulle asb. die eienaar skakel (dis 'n ekstra sekuriteitsmaatreël). Gaste sal 'n stel sleutels vir die kamer ontvang en 'n afstandbeheerder vir die hek kry.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is smaakvol versier en het 'n en suite-badkamer. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n lessenaar wat ook as etenstafel gebruik kan word. 'n Mikrogolf, eenplaatgasstofie, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar wat dit ideaal maak vir selfsorg. Ander geriewe sluit 'n haardroër en strykgeriewe in. Tee en koffie is in die kamer beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek agter 'n outomasiese hek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Rook is streng verbode in alle binne-areas.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Met gaste se aankoms moet hulle asb. die eienaar skakel (dis 'n ekstra sekuriteitsmaatreël). Gaste sal 'n stel sleutels vir die kamer ontvang en 'n afstandbeheerder vir die hek kry.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Peperboomstraat, Allen Grove, Kemptonpark, 1620, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang