Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allen Grove Selfsorg

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Peperboomstraat, Allen Grove, Kemptonpark, 1620, Gauteng
  • Vanaf R695 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Allen Grove Self-Catering is in Kempton Park, Johannesburg geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir sakereisigers of vir 'n oornagverblyf. Dit is 'n selfsorg gastehuis. Die huis is net 10 minute se ry vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe en naby talle winkels, restaurante en groot toegangsweë. Dis net 10 minute se ry vanaf Emperor's Palace. Die huis is in 'n veilige area met wagte wat gereeld die area patrolleer.

Allen Grove Self-Catering het sonpanele en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Daar is 2 kamers met en suite-badkamers en 2 enkelbeddens in elk en wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamers het storte, toilette en wasbakke. Die derde kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en oorhoofse stort.

Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar wat vir etes gebruik kan word en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eenplaatgasstoof, potte en panne, 'n yskas, breekware en eetgerei. Ander kenmerke sluit 'n haardroër, strykyster en strykplank in. Die eenheid kan daagliks skoongemaak word indien versoek. Gratis WiFi is in al die kamers beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige, onderdakparkeerplek agter 'n outomatiese hek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 5 Peperboomstraat, Allen Grove, Kemptonpark, 1620, Gauteng
  • Gaste dink Allen Grove Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R695
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R695
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Peperboomstraat, Allen Grove, Kemptonpark, 1620, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAen1jkEOp5EcG3iz63jeWC0NA5qnrooGjys9KTbG7x5MYVqp3RA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 5 Peperboom Street Allen Grove 1620 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.081285822923 28.228200674057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang