Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allendale Plaas Gaste Kothuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 48 resensies vir Allendale Plaas Gaste Kothuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hein P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein P

Rustig en stilte met 'n uitsig oor die vlaktes en Karoo koppies met sonsondergang.

Dit was vir ons 'n eerste ervaring op 'n gasteplaas. Brenda het ons vriendelik ontvang en seker gemaak ons het alles wat nodig is, insluitend 'n bekertjie vars plaasmelk. Rustigheid en stilte na 'n warm dag op die pad, met die af en toe geblêr van 'n lammertjie in die agtergrond, het bevestig dat ons op 'n "werkende" Karoo plaas oornag. Die verblyf was gerieflik ingerig, skoon en netjies en eie aan 'n egte Karoo plaashuis. Beslis 'n baie lekker ervaring.

Sanet D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D

Heerlike en gerieflike oornagstop.

Heerlik gekuier, ook bietjie rondgeloop op die plaas. Baie vriendelik ontvang, en die braaipak met roosterkoekdeeg en een slaai was 'n absolute wenner!

William V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V

The most beautiful Karoo setting enhanced by a spectacular lightning display in the night.

Delicious braai and homemade bread rolls.

Hein P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein P

N lekker plek om te oornag, rus en vrede.

Verblyf was gerieflik, skoon en netjies en die rustigheid om na 'n lang dag op die pad net die stilte van 'n Karoo plaas te geniet is tog te lekker. Al die basiese geriewe is beskikbaar en die blyplek is stylvol met 'n Karoo karakter. Brenda is vriendelik en daar om besoekers te verwelkom en seker te maak alles is in orde. Die sonsondergang is iets spesiaal en op 'n wolklose nag is die sterre te veel. Kuier op die stoep met 'n uitsig oor die berge en vlaktes bly spesiaal.

Christien V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christien V

Peaceful.

It was quiet and nice. Worth it if you just want to get away. We traveled with dogs, and it was a little difficult to take our dogs outside without their one dog being aggressive.

Willem J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J

Baie lekker rustige plek.

Baie lekker plek en rustig.

Lilani P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilani P

Rustige atmosfeer, mooi natuurskoon, uitsonderlike gasvryheid.

Die lammertjies en vriendelike honde het dit ekstra spesiaal gemaak. Heerlik gestap en gebraai. Huisie goed toegerus met alles wat jy benodig.

Izelle B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle B

Wonderlike tyd!

Baie oulike plek, rustig en veilig!

Rogerio Fena D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rogerio Fena D

Peace and quiet, awesome location.

Enjoyed the stay with free Wi-Fi.

Ben H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben H

Fantasties! Baie mooi uitsig en rustig!

Die stilte en die sterre was ongelooflik!

Christelle L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle L

Kos vir die siel.

Rus en vrede weg van die stad. Brenda het uit haar pad gegaan om in al ons behoeftes te voorsien en heerlike kos voor te sit. Ons sal weer gaan.

Teresa E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa E

Very secluded and interesting.

Thanks folk, we enjoyed our stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie afgesonderd en interessant.

Dankie mense, ons het ons verblyf baie geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Capalie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Capalie B

Vreedsaam!

Baie lekker gebly! Stil en rustig in die pragtige Karoo.

Noelien V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noelien V

Peace and quiet!

Definitely a place to open up your mind and soul; to let peace and quiet fill you up. Warm reception and great hospitality.

Nadine K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine K

Such a wonderful experience and owners so hospitable and friendly.

What a lovely, neat, little cottage. Met all our needs. Two rooms ideal for a family with small children. Braai area neat and tidy and awesome to braai and chill at. Owners where so friendly and accommodating. Truly a lovely visit and we will be back again soon.

Frans M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M

Rustig en stil op die plaas.

As jy 'n rustige oornagplek soek is dit net die plek. Goed ingerigte en netjiese plekkie. Heerlik gebly. Onthou dis 'n grondpad van 9 km wat maar glibberig kan wees as dit reën. Dankie vir goeie kommunikasie.

Phillip H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip H

Baie rustig en die gasvryheid was uitstekend.

Sal Allendale enige tyd aanbeveel vir mense om te gaan oor slap. Baie mooi plaas en baie stil area.

Leon L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon L

Vrede op aarde. Wonderlike boere geselsigheid. Vriendelik soos ons Suid-Afrika ken.

As daar spasie nodig is om weer siel te versterk is hierdie een van ons aanbeveelings. Kos is nooit 'n probleem vir Afrikaners nie. Smaaklik en heeltemal genoeg of dalk normaal te veel.

M V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
M V

Lekker rustige plaasgevoel.

Lekker rustige plaasgevoel. Water was 'n probleem gewees so kon nie stort nie. Gelukkig het ons water by ons gehad en kon ons kook. Gasvrou het om verskoning gevra. Ek verstaan, maar hul kon dit uitsorteer het of mens vroeër laat weet het daar is 'n probleem. Dit was baie koud in die oggende en warm stort in die aand en oggend sou gepas wees. Paar goedjies het geskort wat mens sou wou gebruik. Braaibak, pan, opskeplepels. Maar ons het die beste gemaak daarvan.

Allendale Plaas Gaste Kothuis se terugvoer

Beste Marius
Ons is baie jammer oor die ongerief wat u ervaar het. Ek het wel u bankbesonderhede gevra om u te vergoed vir die ongerief wat u ervaar het.
Ongelukkig was dit die eerste keer in 6 jaar wat ons die gastehuis het, wat ons letterlik deur die dag uit water gehardloop het as gevolg van die wind wat nie gewaai het nie, en die sonpomp eers na 23:00 kon week as gevolg van gevriesde pype. Daar was niks wat ons kon doen nie.

Teen die aand was daar wel water, maar nie genoeg om die drukking tot by die geyser te stoot nie.
Ons sal verseker daarna kyk om die eenheid se geyser uit die dak te haal na hierdie ervaring.
Ons probeer altyd, in alle omstandighede, om die beste van ons vermoeë te doen, om ons gaste see ervaring 'n fantastiese een te maak. Ons is regtig baie jammer dat dit nie die geval was, toe julle by ons gebly het nie.
Ek sal verseker 'n plan maak om die goedjies wat julle gemis het gedurende julle verblyf, in die eenheid te sit.
Groete
Brenda

Allendale Plaas Gaste Kothuis
Severine B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Severine B

Rustig, vars lug en definitief 'n aand se oorslaap werd. Sal aanbeveel, so 'n mooi landskap.

Rustig, vars lug en definitief 'n aand se oorslaap werd. Sal aanbeveel, so 'n mooi landskap.

Aubrey J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Aubrey J

Rustig op die plaas.

Die kombuis is baie basies. Die braaipakkie was heerlik, veral die tuisgebakte broodjies.

Marius V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Mooiste sonsondergang vanaf die stoep met 'n lekker glasie rooiwyn en biltong!

Ons het baie lekker hier gekuier en Brenda was 'n baie goeie gasvrou. Alhoewel die kombuis nie regtig ingerig is vir selfsorg nie, was die kamer en badkamer ruim en gemaklik.

Gene J - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene J

Tuiste weg van die huis.

Die akkommodasie was uitstekend. Alles was pragtig skoon en netjies. Die aktiwiteite op die plaas was glad nie steurend nie. Graham het ons baie welkom en tuis laat voel. Die speletjies en leesstof in die kothuis is 'n goeie idee. Die plaas is pragtig en bied baie geleentheid om te stap.

Pieter M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Lekker stil met heerlike aandete .

Heerlike oornagverblyf wat baie veilig is en skoon beddegoed.

Braam J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Braam J

Gemaklik, skoon, gerieflik en baie stil. Plaas akkommodasie met redelike goeie grondpad tot by huis.

Aangename behulpsame gasvrou. Akkommodasie netjies en skoon. Ideaal vir oornag op reis. Tarief billik. Die grondpad na plaas heeltemal aanvaarbaar maar in reëntyd dalk ongemaklik.

Ulandi A - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulandi A

Gemaklik met vriendelike personeel.

Dankie vir 'n lekker tyd op julle plaas. Ons het ons kort tydjie vreeslik geniet. Julle diens was wonderlik en ons kinders het dit vreeslik geniet om daar rond te speel. Ons sien julle weer wanneer ons afkom!

Koos K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos K

Lekker gebly.

Rustig en veilig. Baie gasvry en mens voel dadelik tuis.

Thinus O - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus O

Heerlike Karoo-plaas verblyf.

Knus woonstel met alles wat nodig is, saam met die Karoo-plaas stilte en ooptes, binne bereik van Graaff-Reinet en Nieu-Bethesda, maak Allendale 'n ideale verblyfplek - met verrassende wildlewe as bonus.

Elrina N - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina N

Ons het baie tuis gevoel en lekker tuisgemaakte ete gekry.

Ons het baie lekker gebly, al was dit so kort. Wens ons kon langer tyd op die plaas deurbring om alles te kon sien.

Marizy L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marizy L

Heerlike rustige nagrus in die Karoo.

Pragtige kothuis op 'n werkende Karoo-plaas. Die stilte is heerlik na 'n lang dag op die pad. Brenda Murray se skaapboud wat ons ingewag het vir aandete was ongelooflik lekker. Verseker 'n MOET! Sal Allendale verseker aanbeveel.

Rhea M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rhea M

Aangenaam en rustig.

Ons het lekker oornag in die skoon en goed toegeruste kothuis. Brenda het ons vriendelik ontvang en 'n heerlike aandete van sop en vars, tuisgebakte plaasbrood verskaf. Ons het heerlik op die patio ontspan na 'n lang dag op pad en die plaas-rustigheid geniet.

Isabel L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel L

Skoon, netjies en rustig.

Ons was baie hartlik ontvang deur Brenda Murray. Sy het ook vooraf baie moeite gedoen ten opsigte van besienswaardighede in die omgewing wat ons wou besoek asook wanneer ons aandete wou geniet. Ons het heerlike aandete geëet en baie lekker geslaap. Ek beveel Allendale Farm Guest Cottage aan.

Marie V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie V

Baie lekker warm gebad en geslaap in baie netjiese selfsorg-eenheid.

Dit is baie veilig en rustig en sal weer die verblyf gebruik as ons daar vakansie gaan hou. Daar kan dalk net vuurmaakhout beskikbaar wees om te koop, want die dorp is nogal ver.

Fred M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred M

Heerlik gekuier, en die braaipak is 'n wenner!

Sien asb. die sterre.

Hans S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans S

Allendale Guest Farm is 'n versteekte juweel in die Karoo.

Wat 'n absolute juweel van 'n wegbreekplek na 'n lang dag op die pad, met 'n braaivleisvuur en lekker ete wat wag. Die stilte van die plaas en die mooi dekor van die gemaklike eenheid maak hierdie gastehuis regtig 'n plek om te onthou.

Anel S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S

Gasvryheid en verblyf - uit die boonste rakke!

Brenda is 'n uitstekende gasvrou. Ons het heerlik geëet en warm geslaap. Puik!

Zelda J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda J

Heerlik rustig en stil. Plaas en omgewing is pragtig!

Die kos was fantasties. Baie goeie waarde vir geld en meer as genoeg.

Anne-marie M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie M

Dit was lekker en stil, vreedsaam. Genoeg ruimte. Goeie sorg vir gaste.

Ons sal weer daar bly. Dit is 'n lekker afwisseling van die dorp. Die mense is vriendelik en gasvry. Die verblyf was baie lekker.

Thomas D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas D

Baie mooi omgewing en Brenda Murray kan verseker lekker kos bedien.

'n Baie mooi omgewing en aangename akkommodasie. Kos baie lekker!

Helmine H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helmine H

Ons het na 'n lang dag op die pad, een nag hier oorgebly.

Mooi gerestoureerde blyplek reg langs die plaashuis, maar die selfoonopvangs is nie uitstekend nie.

Joany J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Joany J

'n Absolute plesier.

Ons het wel net oornag, maar die gasvryheid, akkommodasie en wonderlike stilte was prysloos. Wat 'n juweel.

Brigitte G - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte G

Awesome, gasvry en rustig.

Ons eerste besoek aan dié deel van ons pragtige land. Dankie vir al die moeite wat jul vir jul gaste doen.

Danie O - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O

Baie rustig met sielerus en die plek is binne baie mooi gemaak.

Sien die sterre hieronder.

Marius B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Baie gasvry ontvang in gerieflike en stil omgewing.

Die kothuis is pragtig en bied goeie waarde. Die braai in die Karoo is die ideale manier om vakansie mee af te skop. Ons sal verseker weer hier kuier.

Ronel G - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

Een sin kan nie die gasvryheid, rustigheid en goeie waarde beskryf nie.

Ons was hartlik ontvang deur Brenda. Die plek is so gerieflik. Ons kan vrylik stap op die plaas saam met Steffie, die plaashond! Ons het die aand heerlik rustig op die stoep gebraai. Die vleispakkie, slaai en roosterkoekdeeg is verskaf deur Brenda. Wat 'n goeie idee! Alles is van hoogstaande gehalte!

Yolanda H - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda H

Aangenaam.

Ons verblyf was aangenaam, afgesien van al die vlieë en die hitte!

Jacobus K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus K

Baie lekker gebly en kuier.

Baie lekker gebly en kuier, kinders het dit ook baie geniet. Baie dankie!

Liedie H - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Liedie H

Dis goedkoop verblyf vir een nag se oorslaap.

Verblyf is goedkoop en skoon. Gaas voor die vensters en deure sou gaaf wees. Daar is baie motte, goggas en muskiete in die somer. Die stoep voor die chalet was stowwerig, maar die chalet self redelik netjies en skoon.

Vanaf R1 550
R1 550 R1 163
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 550
R1 550 R1 163
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allendale Plaas, N9, Graaff Reinet & Middelburg, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4NWY2ODEwLWE0ODgtNDc2YS04YzkwLWE0ZWQ3M2Q4YzIyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 163 per nag, vir 4 mense 48 5 1 5 Allendale Farm N9 between 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.07784744713 24.678656458855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang