Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allesreg Chalet B2

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.2
Cecil K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Puik geleë, direkte toegang tot die eenheid. Pragtige see-uitsig. Derde keer wat ons vakansie gehou het by die plek en alles was weereens perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Baie aangenaam verras met eenheid se spasie en uitsig. Lieflike verblyf met pragtige see-uitsig. Dringende aandag moet gegee word aan beide dubbelbeddens wat uitgedien is. Eenheid verder baie goed toegerus. Kan aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cecil K
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2022

Pragtige plek met 'n mooi uitsig oor die see. Ons was in die middel van die vloede daar, maar die sterk ou plek het sy man gestaan teen dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil K
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2021

Pragtige plek. Dis een van die lekkerste plekke wat ons in die 30 jaar wat ons Margate en omgewing besoek. Goed toegerus en baie mooi uitgelê. Die garage se dak is net te laag vir ons voertuig en hy moes in die hele tyd in die son staan. Die braaier is die domste en mees onpraktiese braaier waarmee ek nog ooit in my lewe mee moes braai. Die seephouer in die hoofbadkamer is op 'n baie swak plek gemonteer, want hy steek vêr oor die bad en is die hele tyd in die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ansa J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Des 2021

Ons het as familie met 3 generasies saam gekuier vir 'n week. Die eenheid was duidelik lanklaas opgegradeer. Kussings moet asb. vervang word! Geen matras- of kussingbeskermers was beskikbaar nie. Slegs 1 badmat was beskikbaar wat uiters ongerieflik was. Inventaris moet ook dringend aangepas word. Sekere items kort en ander items nie op lys nie. Aanwysings vir toegang het na verkeerde hek gelei. Ons moes 20 min wag vir iemand om ons na korrekte hek vir toegang te verwys.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henk N
Lang verblyf Saam met vriende
3.6
Des 2021

Die kompleks is baie goed geleë maar kort in die algemeen redelik instandhouding. Die ligging van die kompleks is baie goed maar vertoon nie goed teenoor ander komplekse in die omgewing nie. Die prys moet kompeteer met baie ander woonstelle wat beter toegerus en meer modern is (in dieselfde straat). Ek besef dat Covid 'n groot rol speel in die verhuringsmark, maar die kompetisie in die area is groot en ek voel dat die hele kompleks, sowel as die woonstel opgegradeer sal moet word om kompeterend te bly. Selfs van die meubels in die woonstel is al baie verouderd (meer as 10 jaar), want ek het al 10 jaar terug ook daar gebly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Annique H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2019

Dis gerieflik en tussen al die nodige plekke. Ons sal beslis weer by Allesreg Chalet B2 bly vir ons volgende besoek. Dis lekker gerieflik en naby alles.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2019

Baie lekker. Lekker see-uitsig. Sal lekker walvisse kan sien in September. Strande is skoon. Lekker stap- en drafarea.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anthony V
Kort verblyf
5.0
Sep 2018

Was baie lekker. Baie dankie. Was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 663

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecronaweg 62, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09f5e6d11382f0dcc25b0cffdb1885e77fcff24575ce2d9658c1b012820221a10e43e8319de79ca83dd99450ef24bb0ed415?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 62 Lilliecrona Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.851576982823 30.385104770084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang