Allesreg Chalet B2
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lilliecronaweg 62, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Vanaf R550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Allesreg Chalet B2 is 'n selfsorgwoonstel in die Allesreg-kompleks in Manaba Beach naby 'n getypoel. Dié kompleks is net 50 m vanaf Manabastrand en naby die getypoel geleë.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die leefarea het 'n platskerm-TV en 'n etenstafel met stoele en lei na 'n onderdakbalkon met 'n ingeboude braai. Gaste moet hulle eie Explora DStv-dekodeerder saambring om DStv te kan kyk.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 700
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Lilliecronaweg 62, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Allesreg Chalet B2 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lilliecronaweg 62, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang