Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allesreg Chalet E2

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Marina A
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Lekker verblyf met die see op jou voorstoep. Ons het so lekker gebly dat ons besluit het om sommer ons verblyf met 2 dae te verleng. Die plekkie is toegerus met als wat jy benodig - die skottelgoedwasser was 'n bonus! Sal beslis vinnig weer kom kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kerry W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2021

Lovely, stress-free long weekend away at the beach. The dishwasher was a nice touch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karien M
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2021

Heerlik gerus! Was 'n lekker rustige vakansie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pc D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Perfekte vakansie. Ek sal hierdie woonstel vir enige persoon aanbeveel. Dit is skoon, netjies en perfek geleë. Werklik waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2020

Uitstekende ligging Uitstekende ligging, skoon en netjiese verblyf ! Sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2019

Alles reg het 'n heerlike uitsig oor die see. Die see is op jou voorstoep om te geniet. Ek sal vir seker weer wil gaan na presies net daar. Die agente was ongelooflik oulik en behulpsaam. Ons moes onverwags langer bly a.g.v weersomstandighede wat ons daar gehou het en hulle was so behulpsaam om ons probleem op te los met minimum koste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rané
Allesreg Chalet E2
Goeie more, dankie vir die mooi boodskap. Julle is enige tyd welkom en is bly julle het dit geniet.

Maretha C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2019

Ligging is perfek - die see letterlik op jou voorstoep. Die ligging is perfek - jy het letterlik die see op jou voorstoep teen 'n fraksie van die koste wat jy by ander plekke moet betaal. Die klein strandtjie reg oorkant die pad was ideaal om te gaan sandkastele bou en net op 'n rots te sit en vir die see te staar. Sal dit beslis weer doen.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Heerlike verblyf. Skoon. Goeie diens. Die plek was goed toegerus. Alles was skoon en in plek. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Allesreg Chalet E2
Hi Marianna, Dankie baie vir die mooi boodskappie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 663

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R610
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R610
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona-weg 62, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e0f79674814709571a8d6c29711fd8bbb6dde8a748f2543ff1ba0f75190785353f0076b045f4c75413283a201e725a0288b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 62 Lilliecrona Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.851521718662 30.38508867683

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang