Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alleyn Self-catering

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Eugene W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Perfect weekend getaway stay. We stayed at Alleyn Self-catering for a duration of 5 days. The accommodation was definitely great value for money. The customer service was excellent from day one. Lucy welcomed us in a warm and friendly manner and was there to assist us with our needs every step of the way. The location is excellent as it is within walking distance of Loftus Versfeld. The place is clean and quite safe. We will definitely stay there again when the opportunity presents itself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lerato M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

It was splendid. We really enjoyed. It was pleasant. We really enjoyed. They must increase the checkout time to at least 10am.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan-hendrik C
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Skoon, netjies, gerieflik, rustig, mooi en lekker. Netjies, skoon, gerieflik, alles wat jy nodig het. Vriendelike personeel wat uit hul pad gaan en die ekstra myl loop. Naby Urology Hospitaal gelee wat dit vir ons verblyf perfek gemaak het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lerato M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Nice. Superb, value for money indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Verfrissend. Skoon, veilige verblyf. Sal beslis weer gebruik maak van dit vir 'n besoek aan Loftus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Skoon, netjies, gemaklik, maar ligging nie so lekker nie. Ons het baie lekker gebly, die ligging was net nie vir ons lekker nie, maar die plek het als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Fred S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Great location, 1 block from Loftus Shopping Centre and Rugby Stadium. Close enough to the university to drive there in 5 mins and the complex is well-maintained with secure off-road parking. There is a restaurant in the same road but we did not feel unsafe or have issues with the patrons during our stay. The units are not cleaned daily but a washing machine is provided with a well-stocked kitchen. I would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Archie A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

We had a great time. Peaceful and quiet. We had a nice 4 day stay with great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gwynneth W
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2022

Stunning plek. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Alida D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2022

Was glad nie te sleg gewees nie. Nie die plekkie gekry wat ek oorspronklik geboek het nie, maar die tweede opsie wat glad nie te sleg nie. Net min geslaap in gekry met al die bakleiery in die oggend-ure tussen 'n man en vrou daar in die straat of in die kompleks wat bietjie onaangenaam was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Louw Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Arcadia-straat 851, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc59c23655b74f75f416be639235028950f84d81414f3364b0a54a367908d094e18a72730de81dde85be5cb2c1adf68573d6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 851 Arcadia Street Arcadia 0007 Gauteng 021 201 8901 09:00-16:00 09:00 -25.748632114992 28.222801440475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang