Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alliegeld Nature's Valley

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
May N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

No frills accommodation with all you need for a beach holiday. Great location, with all amenities, no frills and perfect for us. Fab braai area and converted garage space. Don’t use the blue deodorisers though, they smell toxic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gladys C
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Lekker ontspannend. Die rustigheid en ontspanning van die omgewing was fantasties en was so lekker om elke oggend en aand die see te kon hoor in die gemak van die leefplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riané
Alliegeld Nature's Valley
Dankie Gladys. Hoop om julle weer te verwelkom. Vriendelike groete.

Ionita M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Rustig en lekker ontspan. Loopafstand van die see, lagoon, winkel en restaurant. Die mooiste natuur. Die behuising het alles wat 'n mens nodig het. Ideaal vir families.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riané
Alliegeld Nature's Valley
Dankie Ionita, Altyd lekker om julle te verwelkom in die Valley. Vriendelike groete.

Anton G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Stil en rustig. Kon rustig ontspan, buite sit onder bome, geen hindernisse nie. Baie gestap strand toe was net eenvoudig 'n blessing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riané
Alliegeld Nature's Valley
Dankie Anton, Hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Annatjie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Heerlik! Plekkie is baie vreedsaam en rustig, mens kan waarlik daar afskakel en rus. Kinders het die strand geniet, grotes die branders en die kleintjies die strandmeer. Ongelooflike lekker weer. Sal beslis weer gaan. Matrasse dalk net effe deurgeslaap al.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riané
Alliegeld Nature's Valley
Goeie dag Annetjie, Baie dankie vir jou terugvoer. Ons matrasse is nou almal vervang. Hoop om julle weer te verwelkom. Vriendelike groete

Brent I
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

Excellent location, peaceful. Everything you need, nothing you don't! Simple straightforward rustic accommodation close to the beach. Lekker braai area. Heaters and everything you could need. This is not five star but excellent value, comfortable and all we could have wished for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Sal dit enige tyd aanbeveel. Great plek, goeie ligging, lekker gekuier, rustig, stil omgewing in die bos, baie uniek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aj W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2021

Awesome! We loved the closeness to nature. Sitting around the braai at night was so peaceful. It would be great to have a few camp chairs for outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

G.s M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Nov 2021

Loadshedding, kort gasstoof. Loft vloer, mense onder slaap nie. Huis het elektriese stoof met 2 keer per dag loadshedding kon ons nie kosmaak nie. Die loft is great, maar die gaste wat loop bo-op die houtvloere, maar maak dat mense onder nie kan slaap nie. Dit raas jou wakker. Die woonstel is great, behalwe die stukkende meubels en goed wat daar gestoor word. Daar is geen huis nommer nie. Die huisnaambord is nie duidelik nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Riané
Alliegeld Nature's Valley
Goeie dag Fanus, Baie dankie. Ons het aandag gegee aan jou terugvoer en is ons ook nou ingerig vir beurtkrag met ‘n gasplaat stofie. Vriendelike groete.

Anina V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2021

Ons het dit geniet. Die huis self was netjies en gerieflik. Weer en natuur en die dorp was perfek. Kan gerus die winkel en eetplek ondersteun. Dorp mooi netjies en mense baie vriendelik. Die huis self kan binne kan meer modern ingerig word met klein maar nodige verandering. Die huis en erf is pragtig. Ons het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Riané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forrest-rylaan 280, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80c0cbf250d1d251abff2bf32075b798db6ed3369be6e77254551589fb2ba01d08527c10eb2e81dab3d4b8b85c385b942cb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 280 Forest Drive Nature's Valley 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9805604 23.5514609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang