Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alliegeld Nature's Valley

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forrest-rylaan 280, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Alliegeld Nature's Valley is 'n selfsorg, A-raam-kothuis wat in Nature's Valley geleë is. Ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n gerieflike maar unieke wegbreek, naby die strand en weg van die stadslewe.

Verblyf beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers is toegerus met 'n dubbelbed en of enkelbeddens, met 'n bad en stort, wasbak en toilet in die badkamers. Die kombuis in die eenheid is goed toegerus en bevat 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, asook breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek om op te ontspan, asook 'n TV. Die eiendom bied ook 'n buitebraai-area vir gaste om te gebruik, en daar is parkeerplek voor die eenheid vir 1 voertuig. Alliegeld Nature's Valley is 700 meter van die strand af geleë.

Die eiendom is ook 'n entjie se ry vanaf verskeie natuurreservate, en 'n 35 kilometer se ry vanaf Plettenbergbaai, en ander besienswaardighede binne die Tuinroete.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Riané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Forrest-rylaan 280, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alliegeld Nature's Valley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forrest-rylaan 280, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80c0cbf250d1d251abff2bf32075b798db6ed3369be6e77254551589fb2ba01d08527c10eb2e81dab3d4b8b85c385b942cb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 280 Forest Drive Nature's Valley 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9805604 23.5514609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang