Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allview Holiday Apartments

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Neels S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ongelooflik mooi en gerieflik. Seker een van die beste plekke. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Lekker gerus! Pragtige huisie met alles wat ons nodig gehad het en nog baie meer. Heerlike binnebraai en mooi uitsig! Lekker vol badkamer en goeie bed! Sal met liefde altyd daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Peaceful and relaxing. The owner's service was excellent. The place was cozy, a home away from home. My husband and I loved it. Impeccably clean, peaceful, and perfectly located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker gerus en ontspan. Baie lekker gebly. Beste plek om te rus en batteries te herlaai. Baie netjies en het alles wat 'n mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

We had a great time and can highly recommend Allview Holiday Apartments. We had a fantastic time in Jacobs Bay. The venue perfectly suited our needs during winter, especially the indoor braai area. The equipment is state of the art. When our TV broke down, due to our fault, it was repaired within hours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties. Wonderlike plek. Sal definitief aanbeveel. Wonderlike mense, gasvry, vriendelik en net die beste. Kan nie wag om weer daar te bespreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlike rus, kalmte en vrede in 'n pynlik netjiese eenheid. Ons het oor die jare in vele, vele plekke aan die Weskus gebly. Allview is beslis die skoonste en netjieste tot dusver. Ons eenheid was toegerus met alles waaraan jy kan dink en soveel meer. Die vriendelike eienaar, Charl, is definitief aandag-spesifiek. Die badkamer was ruim met 'n lekker groot stort en die linne in die slaapkamer was van 'n baie goeie gehalte. Allview is in 'n rustige area van Jacobsbaai. Klein wildsbokkies beweeg saans al vretende tussen die huise deur. Ons het oral rond gestap en gaan verken en het nie een oomblik onveilig gevoel nie. Daar is baie voetpaadjies en ons het ook talle drawwers en fietsryers gesien. Ons kon heerlik in vrede kuier en rus met die reuk van die see, geraas van die branders en pragtige sonsondergange oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Very relaxing, the location and the bay both. Place to go to just unwind. Amazing, wonderful place, felt like home, and you feel relaxed as soon as you arrive. Plenty of space to sit and read or look at the bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carla F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Lekker gebly in Allview. Besonderse dekor wat 'n gevoel van tuis wees skep. Beddens baie gerieflik met luukse beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzstraat 49, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb44e6a2411afb1e9a1a44dfaac9f145ead5de62dd528ac199dc01dfb21842c3db9ef0d344d1ceb13b294d595e9498b1efdbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 49 Mauritz Street Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -32.978081634625 17.888229936361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang