Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Allview Holiday Apartments

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzstraat 49, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Allview Holiday Apartments is trots om aan te kondig dat dit met sonpanele toegerus is en nou elektrisiteit van die netwerk kan voorsien tydens beurtkrag.

Allview Holiday Apartments is tussen Saldanha en Vredenburg geleë, net 90 minute se ry vanaf Kaapstad, van die R27 af. Dit is ook naby Paternoster, Langebaan en Velddrif asook Darling en Yzerfontein geleë.

Allview is in die rustige Jacobsbaai aan die pragtige Weskus geleë en bestaan uit ten volle toegeruste, selfsorg vakansiewoonstelle.

Die eenhede het ook volledige badkamers en kombuise wat volledig toegerus is met stowe, oonde en skottelgoedwassers. Die eenhede het elkeen 'n Nespresso-koffiemasjien met 2 peule per persoon. Hotelboeket DStv en 'n ekstra KykNet-kanaal en alle sportkanale is beskikbaar.

Geniet die asemrowende see-uitsigte en patio's met 'n ingeboude braai wat 'n ontspanne vakansie in hierdie omgewing sal verseker. Om die vars lug te geniet, is Allview Holiday Apartments net 100 m se stap na die see.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 121 resensies vir Allview Holiday Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Mauritzstraat 49, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Allview Holiday Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzstraat 49, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb44e6a2411afb1e9a1a44dfaac9f145ead5de62dd528ac199dc01dfb21842c3db9ef0d344d1ceb13b294d595e9498b1efdbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 49 Mauritz Street Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -32.978081634625 17.888229936361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang